Petro Properties

Petro Properties Turning dreams into addresses since 1992! Petro Properties is your trusted boutique real estate agency nestled in the heart of Hartenbos.

With a passion for crafting perfect matches between homes and hearts, we're here to guide you every step of the way.

WAT IS IN DIE WATER? Ons sê nie dit was ’n haai nie… maar niemand het aangebied om uit te swem en seker te maak nie. 😄Ha...
09/09/2026

WAT IS IN DIE WATER?

Ons sê nie dit was ’n haai nie… maar niemand het aangebied om uit te swem en seker te maak nie. 😄

Haai, dolfyn of iets anders? Wat d**k julle het ons vandag gesien? 🦈

R5 500 000 | Eksklusief deur Petro Properties | Vierde straat van die strand. Vyf slaapkamers. Een klassieke Hartenbos-v...
09/09/2026

R5 500 000 | Eksklusief deur Petro Properties | Vierde straat van die strand. Vyf slaapkamers. Een klassieke Hartenbos-vakansiehuis. Desember begin op dié dek!

5 Slk | 2.5 Bdk | Dubbelmotorhuis | 952m² erf | ±450m van strand | Groot braaidek | Ingeboude binnebraai | Ruim kombuis | Waskamer | Eetkamer | Groot grasperk | Baie veilige parkering

📲 Kan jy jouself al op dié dek sien? Kontak Petro Pretorius en kom ervaar hierdie Hartenbos-huis self.

03/09/2026

Van leë erf tot lekker leef. Die huis is reeds op papier. 🏡

Hierdie Plot & Plan in Karookraal, Hartenbos kom met goedgekeurde bouplanne vir ’n slim ontwerpte 3-slaapkamerhuis met groot leefruimtes, dubbelmotorhuis en volhoogte vensters wat die uitsig oor die Hartenbosrivier.

Plot & Plan: R4 680 000
Erf alleen: R1 560 000

Wil jy die planne en besonderhede sien? Kommentaar “Plot & Plan” en ons stuur dit vir jou.

01/09/2026

Nuwe lewe. Nuwe lig. Nuwe begin. Dis lente.

Jammer oor die geraas, Hartenbos. Ons bring iets in. ✈️  ’n Nuwe alleenmandaat is op pad en dié een land in een van Hart...
01/09/2026

Jammer oor die geraas, Hartenbos. Ons bring iets in. ✈️

’n Nuwe alleenmandaat is op pad en dié een land in een van Hartenbos se lekkerste strate.

Wil jy meer weet oor wat gaan land?
Kommentaar “VLIEG LAAG” en ons stuur die inligting eerste vir jou.

’n Hart vol Hartenbos.
26/08/2026

’n Hart vol Hartenbos.

Binnekort beskikbaar.      ’n Pragtig geleë erf in Karookraal, Hartenbos, met ’n fantastiese uitsig oor die Hartenbosriv...
24/08/2026

Binnekort beskikbaar.

’n Pragtig geleë erf in Karookraal, Hartenbos, met ’n fantastiese uitsig oor die Hartenbosrivier en ’n Plot & Plan-opsie.

Hierdie uitsig kom binnekort op die mark.

As hierdie een in jou kraal val, kommentaar “kraal” en ons stuur vir jou die besonderhede voor die res dit sien.

Vroegoggend in Hartenbos, wanneer die mis nog nie besluit het om die see terug te gee nie.
19/08/2026

Vroegoggend in Hartenbos, wanneer die mis nog nie besluit het om die see terug te gee nie.

17/08/2026

Ons is bly om te kan sê: Wild Cat het uiteindelik haar negende en laaste lewe op Santos opgebruik. 🐈‍⬛

Sy is weer van die strand af — en hopelik hierdie keer op pad na rustiger waters.

’n Groot dankie aan almal wat betrokke was en gehelp het met die verwydering.

Bon voyage, Wild Cat! ⚓

17/08/2026

Wat koop R3 750 000 vandag vir jou in Karookraal?

3 Slaapkamers | 2 Badkamers | Dubbelvolume plafonne | Sonkrag | Moderne Karoo-leefstyl by die see.

En ’n woning wat reeds met R540 000 in prys verlaag is.

Kommentaar “Karookraal” en ons stuur vir jou die volledige listing én video.

Address

Monte Christo
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Petro Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Petro Properties:

Shortcuts

Share