12/10/2017
Goeie Dag Vakansiegangers!
Hier is 'n paar fotos om jul 'n idee te kan gee van hoe die eenhede nou lyk! Hul is tans nog besig met verandering buite sodra hul klaar is sal ek nog fotos opsit. Let wel: Elke eenheid gaan sy eie los braaier he, Beddegoed word voorsien (soos sal sien op fotos) geen Tv's op die stadium nie moontlik in 2018! Geen handdoeke word voorsien nie. Indien jul enige navraag het of bespreking wil doen, kontak my gerus Malinda 084 435 5882 of [email protected] ek sal van nou af die Huis/Eenhede se besprekings hanteer. Sien uit om almal te ontmoet!