19/06/2026
π¦πΏ **HARTSVALLEI WILDVEILING β 18 JULIE 2026** πΏπ¦
Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Sluit by ons aan vir 'n uitsonderlike wildveiling waar top gehalte wild aangebied word.
π
**18 Julie 2026**
β° **11:00**
π **Hartsvallei, Jan Kempdorp**
π¨ **Katalogus- en Boma Veiling**
**Diere op aanbod:**
β
Gemsbok
β
Eland
β
Springbok
β
Rooibok
β
Njalas
β
Blou Wildebeest
Kom bie saam op top kwaliteit wild en maak gebruik van uitstekende genetika vir jou plaas of wildsbedryf.
π Navrae:
Jaco van Aswegen β 082 819 3380
Carlie van Aswegen β 072 432 0860
Ramona de Bruin β 083 319 8626
Jurie Burger β 082 072 7805
π¦πΎπ¨