21/09/2026
๐ก๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐: ๐๐จ๐๐ง๐ข๐ ๐๐ข๐ ๐ค๐ฅ๐๐ข๐ง ๐๐๐ฌ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ก๐๐๐ ๐ฏ๐๐ซ๐ ๐๐๐ญ ๐ง๐ข๐
Vullisdromme is dikwels een van die eerste dinge wat onaangename reuke in โn huis veroorsaak.
Maak seker dat alle vullisdromme leeggemaak en skoon is voor elke besigtiging. โn Vars, skoon huis skep โn positiewe eerste indruk en laat potensiรซle kopers meer welkom voel.
Dis dikwels die klein dinge wat โn groot verskil maak.
Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir nog wenke elke week.