Heilbron Eiendomme

Heilbron Eiendomme Heilbron Eiendomme se agente, Annelize & Wiam, staan gereed om jou te help met flinke eiendomstransaksies in Heilbron

❣️BE-LATED VALENTYNSDAG PRETSTAP 2026! 💘Bring jou buurman, buurvrou, boetie, sussie, ouma, oupa en hordes vriende saam e...
13/03/2026

❣️BE-LATED VALENTYNSDAG PRETSTAP 2026! 💘
Bring jou buurman, buurvrou, boetie, sussie, ouma, oupa en hordes vriende saam en kom stap saam met ons 'n 5km pretstap vir Valentynsdag! Bring jou hond - op 'n leiband - saam en deel in die pret!
Almal is welkom – bring sommer die hele span!
🚶‍♀️ ROETE: 2,5 km twee keer op die gholfbaan
💧 WATERPUNT: By die halfpadmerk
🐶 HONDE: Vriendelike honde op leibande is welkom!
📍 PLEK: Heilbron Golfklub
📅 DATUM: 14 Februarie 2026
⏰ WEGSPRING: 07:30 (Voltooi die roete op jou eie tempo)
🎄 KLEREDRAG: Valentyns-tema - Hoe rooier hoe mooier!
💸 KOSTE: Gratis!
Kom stap, lag, kuier en geniet die buitelug hier in die platteland! 🚶‍♀️🚶🚶‍♂️

❣️VALENTYNSDAG PRETSTAP 2026! 💘Bring jou buurman, buurvrou, boetie, sussie, ouma, oupa en hordes vriende saam en kom sta...
05/02/2026

❣️VALENTYNSDAG PRETSTAP 2026! 💘
Bring jou buurman, buurvrou, boetie, sussie, ouma, oupa en hordes vriende saam en kom stap saam met ons 'n 5km pretstap vir Valentynsdag! Bring jou hond - op 'n leiband - saam en deel in die pret!
Almal is welkom – bring sommer die hele span!
🚶‍♀️ ROETE: 2,5 km twee keer op die gholfbaan
💧 WATERPUNT: By die halfpadmerk
🐶 HONDE: Vriendelike honde op leibande is welkom!
📍 PLEK: Heilbron Golfklub
📅 DATUM: 14 Februarie 2026
⏰ WEGSPRING: 07:30 (Voltooi die roete op jou eie tempo)
🎄 KLEREDRAG: Valentyns-tema - Hoe rooier hoe mooier!
💸 KOSTE: Gratis!
Kom stap, lag, kuier en geniet die buitelug hier in die platteland! 🚶‍♀️🚶🚶‍♂️

Address

40 Church Street
Heilbron
9650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heilbron Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Heilbron Eiendomme:

Shortcuts

Share

Category