10/08/2021
KALFIE FEES WEGBREEK KANS
Hermanus Kalfie Fees is van 23 tot 26 September 2021.
Boek jou verblyf nou vir die familie en geniet die fees saam ons.
Ons het huise wat van 6 tot 16 kan slaap.
Moet nie nie jou kans mis nie!
Kontak ons op;
Sel - 076 819 7476 | 079 878 8079
Epos - [email protected]
www.a-let.co.za