07/09/2026
πππππ πππ πππππππππ: ππππ πππππππ πππ ππππππππ πππππ
Voordat jy jou eiendom in die mark sit, neem tyd om onnodige items uit te sorteer en weg te pak.
Wanneer kamers, rakke en kaste minder vol is, lyk die huis ruimer en meer uitnodigenad vir potensiΓ«le kopers. Dit help hulle om die volle potensiaal van die ruimte raak te sien en hulself daarin te verbeel.
Stoor hierdie vir later en hou ons blad dop vir nog wenke elke week.