16/01/2019
Nuwe ontwikkeling in proses.
Enige belangstelling om die natuur en rustigheid van die Suidkus net buite Amanzimtoti te geniet.
44 "Log Cabins" word op die perseel toegelaat, 2 slaapkamer eenhede (R400 000.00) en 3 slaapkamer eenhede (R500 000.00) u keuse, toegerus met nuwe toerusting bv yskas, oond, mikrogolf, ketel, rooster, wasmasjien, tv in sitkamer en dak waaiers met "extraction fan" in die badkamer. Al wat u benodig is eie breekware, linne, gordyne, beddens en sitkamer stel, (klein troeteldier) word toegelaat en "prepaid meters" word ingesit. Planne van eenhede ook beskikbaar. Vir meer inligting skakel Meer buite as binne ontwikkeling op 066 350 4872 of stuur epos na [email protected]
Like en volg ook die blad Meer binne as buite vir verdere inligting. https://www.facebook.com/Meer-buite-as-binne-380179452558662/