29/09/2026
🌴🔥 PELICAN PALMS – JEFFREYSBAAI 🔥🌴
Buite-seisoen wegbreek vanaf slegs R1 700 per nag! 😍 minimum 2 nagte
Wil jy ’n plek hê waar julle kan kuier, braai én ontspan, selfs al werk die weer nie saam nie?
🔥 Binnebraai
🔥 Buitebraai
🛁 whirlpool bath – die perfekte bederf! T&C
🏡 3 slaapkamers | Slaap tot 7
🌊 ±700 m van die strand
📺 WiFi & Smart TV
📅 Geldig tot 20 November 2026
🌙 Minimum 2 nagte
🧹 Addisionele skoonmaakfooi vir verblyf korter as 5 nagte.
Addisionele breekskade deposito sal gehef word, wat weer terugbetaal word na uitboek...
Ons het n paar rowwe gevalle gehad waar die huis in n toestand gelos is🤗
❤️ Perfek vir ’n gesin of groep wat net wil wegkom, lekker kuier en asemhaal.
👉🏻Meer as 7 mense... Geen Probleem ons het nog n 4 Slaper op dieselfde perseel😎
📲 WhatsApp Vicky: 083 724 5231
Stuur jou datums en aantal gaste vir beskikbaarheid. 🌴🤗
📆Oktober en November datums beskikbaar