02/09/2026
๐ท Gelukkige Nasionale Sekretaressedag, Ronel! ๐ท
Vandag vier ons vir Ronel Walker, wat al 12 jaar lank die hartklop van die Kopano Eiendomme kantoor is.
As persoonlike assistent van mnr. Jan Visser en sekretaresse vir die hele span, is Ronel die vriendelike stem aan die ander kant van die lyn, die een wat die lรชers in orde hou, die dagboeke laat klop en elkeen van ons op koers hou. Kopers, verkopers en agente weet almal: as Ronel sรช dis gereรซl, dan is dit gereรซl.
Twaalf jaar se stille uitnemendheid, oneindige geduld en 'n glimlag wat mense tuis laat voel sodra hulle by ons deur instap.
Dankie, Ronel. Ons sou dit nie sonder jou kon doen nie. ๐
Happy People | Happy Homes
๐ www.kopanojbay.co.za
๐ 042 293 1111