Tehillah Eiendomme

Tehillah Eiendomme Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tehillah Eiendomme, Real Estate, Kimberley.

28/05/2025

2 Slaapkamer woonstel te huur in New Park naby Newton Laerskool, vir R5700p.m. Dep. Betaalbaar.
Nie diere vriendelik nie. Koopkrag en waterrekekening word deur Huurder betaal. Steng goedkeuring word gedoen. Vir meer besonderhede skakel Annatjie, 083 481 8352 of whatsapp 071 155 2471. Foto's kan privaat per whatsapp aangevra word. Woonstel Beskikbaar 1 Junie of 1 Julie 2025.
Geregistreer by die PPRA.

30/11/2024

Moderne 3 Slpk. huis te koop in New Park vir R1 490 000. Pragtige ingeboude kaste in kamers en kombuis. 1 Badkamer met stort. Ruim erf agter. Kontak Annatjie (MPPRE) 083 481 8352 OF whatsapp 071 155 2471 vir verdere navrae en foto's.
Geregistreer by die PPRA met n geldige FFC

30/11/2024

Beleggers droom. Netjiese 3 Slpk. Dubbelverdieping huis te koop in New Park vir R1.3m.
Oopplan Tvk/Eetkamer. Ruim erf agter vir kinders. Enkel Motorhuis met afdak vir 2 motors. Aparte laundry, ens .
Vir meer besonderhede kontak Annatjie (MPPRE) 083 481 8352 of watsapp 071 155 2471 vir verdere inligting en foto's. Geregistreer by die PPRA met n geldige FFC.

11/10/2024

Beleggers droom. 3 Splk. huis te koop in New Park vir R1.4m. Ingeboude kaste, Oopplan Sitk/Eetk, Motorhuis met afdak. Netjies omhein en veilige area. Kontak Annatjie (MPPRE) 083 481 8352 of whatsup vir verdere inligting en foto's.
Geregistreer by die PPRA met n geldige FFC

27/09/2024

Lekker 3 splk. gesinswoning te koop in New Park vir R1.4 miljoen. Ingeboud kaste, ens.
Oopplan TV kamer/Eetkamer.
Buite gebou met Laundry. Enkel Motorhuis met afdak. Skakel Annatjie 083 481 8352 of whatsapp 071 155 2471 vir foto's.
Prinsipale Eiendoms Praktisyn Tehillah Eiendomme
Geregistreer by die PPRA met n geldige FFC

19/02/2024

3 Slaapk. Woonstel te huur in Verwoerdpark vir R7000 p.m. Water ingesluit. Beskikbaar 1 April . Dep. Betaalbaar. Geen groot, gevaarlike honde nie. Slegs 2 klein hondjies mag aangehou word. Foto's kan privaat aangevra word. Skakel Annatjie 083 481 8352 of whatsapp 071 155 2471.
Gereg. by PPRA .

13/02/2024

Veilige 3 Slpkamer woonstel te huur in Verwoerdpark vir R7000 p.m. Boorgat water ingesluit. Geen probleem sonder water. Koopkrag, ens. Geen gevaarlike, kwaai, groot honde mag aangehou word nie. Slegs 2 kleinerige hondjies mag aangehou word. Geen katte mag aangehou word op perseel nie. Vir verdere navrae en foto's skakel Annatjie 083 481 8352 of whatsup 071 155 2471.
MPPRE : Geregistreer by die PPRA met geldige FFC.

07/02/2024

3 Slaapk. Woonstel te huur in Verwoerdpark. R7000 p.m. water ingesluit. Koopkrag. Dep. Betaalbaar. Beskikbaar 1 April 2024. Slegs 2 klein hondjies mag aangehou word. Geen groot gevaarlike tipe honde nie. Fotos kan privaat aangevra word op whatsup. Vir meer besonderhede skakel Annatjie of whatsup 071 155 2471
Geregistreer by die PPRA met geldige FFC

Baie dankie aan al my kopers en verkopers vir jul ondersteuning in 2023.  Geseende Christusfees aan elkeen van julle.
25/12/2023

Baie dankie aan al my kopers en verkopers vir jul ondersteuning in 2023. Geseende Christusfees aan elkeen van julle.

Address

Kimberley
8301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tehillah Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category