Gleniqua Properties

Gleniqua Properties , Specialists in affordable & high-quality Cape Coastal Properties in the Visit us for more info: www.gleniqua.co.za

Estate Agency specializing in residential properties from Little Brak River to Glentana.

Huis te huur in Eureka Park, Grootbrakrivier, vir R12,500 p/m. (Langtermyn)4 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, kombuis...
24/08/2026

Huis te huur in Eureka Park, Grootbrakrivier, vir R12,500 p/m. (Langtermyn)

4 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, kombuis en 1 motorhuis.

Beskikbaar 1 September 2026

Munisipale kostes betaalbaar deur huurder.

Diere-vriendelik.

Ongemeubileerd.

Vir ‘n aansoekvorm, stuur asseblief ‘n e-pos aan George by [email protected]

AR15 – Reebok – Immaculate 3 Bedroom Family HomePrice - R3,450,000.00Dual Mandate!!Situated in a highly sought-after sub...
13/08/2026

AR15 – Reebok – Immaculate 3 Bedroom Family Home

Price - R3,450,000.00

Dual Mandate!!

Situated in a highly sought-after suburb, this very neat and impeccably maintained home offers the perfect combination of comfort, style, and value.

This house has 3 spacious bedrooms and 2 bathrooms, including a main en-suite, this property is designed for easy family living. The inviting open-plan living area flows effortlessly into a sunny braai room, where large windows frame spectacular views of the surrounding farmlands, rolling hills, and Outeniqua mountains—creating the perfect space to relax or all year round.

Additional features include a double automated garage, covered parking for two additional vehicles, and a beautifully established garden that enhances the home’s charm and appeal.

Offering a desirable lifestyle in a prime location, breathtaking scenery, and excellent value, this is a property not to be missed. All of this at the right price!

Contact us today to arrange your private viewing and experience everything this exceptional home has to offer.

Reebok – Immaculate 3 Bedroom Family HomeDual Mandate!!Situated in a highly sought-after sub

NR30 - MOOI ERF TE KOOP IN REEBOKPrys - R1 580 000-Plat en gelyk erf wat reeds op 3 kante ommuur is. Geleë in ‘n stil de...
13/08/2026

NR30 - MOOI ERF TE KOOP IN REEBOK

Prys - R1 580 000-

Plat en gelyk erf wat reeds op 3 kante ommuur is.

Geleë in ‘n stil deel van Reebok.

Die erf het gedeeltelike uitsig na die see en Mosselbaai, oor ‘n groenstrook waar nie gebou kan word nie.

Indien ‘n dubbelverdieping gebou word, is daar ook ‘n uitsig na die Noordekant, na die berge.

Hierdie erf is een van die laastes in die gebied wat te koop is.

Kom maak hom joune.

MOOI ERF TE KOOP IN REEBOKPlat en gelyk erf wat reeds op 3 kante ommuur is. Geleë in ‘n stil dee

GT12 – Tergniet – Sonnige Noordfront Erf met SeeuitsigPrys - R2,100,000.00Alleenmandaat!!Erf grootte is 865 m², waarop ‘...
09/06/2026

GT12 – Tergniet – Sonnige Noordfront Erf met Seeuitsig

Prys - R2,100,000.00

Alleenmandaat!!

Erf grootte is 865 m², waarop ‘n duet woning gebou kan word.

Laaste van hierdie tipe erwe wat nog beskikbaar is.

Besigtig? – Skakel die alleenmandaathouer: George Nezar – 083 419 4332.

Tergniet – Sonnige Noordfront Erf met SeeuitsigAlleenmandaat!!Erf grootte is 865 m², waarop

NG23 – Groot Brakrivier – Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te KoopPrys - R4,200,000.00Hierdie hoewe van 1.16 ha, het ‘n mooi ...
05/06/2026

NG23 – Groot Brakrivier – Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te Koop

Prys - R4,200,000.00

Hierdie hoewe van 1.16 ha, het ‘n mooi uitsig na die berge en oseaan.

Die huis het ook 2 badkamers, oopplan kombuis, leef area, binnebraai en eetkamer. En baie kaste.

Die huis is sopas opgeknap, het volle munisipale dienste en koopkrag.

Die hoewe is omhein met 2.4m wildsheining, met ‘n skuifhek by die huis vir toegang tot die hoewe.

Daar is ook ‘n oop staalskuur van 300 m², sowel as kleiner buitegeboue.

‘n 2de Woning van ‘n maksimum van 150 m² mag hier gebou word; ideaal vir ‘n Oupa of Ouma wat saamkom.

Kom geniet die vryheid en vars lug van die mooi omgewing.

Die hoewe is sowat 5 km buite Groot Brakrivier.

Kontak Neil by 083 388 9446.

Groot Brakrivier – Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te KoopHierdie hoewe van 1.16 ha, het ‘n mooi uit

AR13 - 3 Bedroom House in Popular ReebokPrice - R3,650,000.00This house is in a street where every house looks like some...
28/05/2026

AR13 - 3 Bedroom House in Popular Reebok

Price - R3,650,000.00

This house is in a street where every house looks like someone actually cares?

What you’re getting:
1. Living & Kitchen
Spacious open-plan living area and kitchen run almost the full width of the house. Big sliding doors open straight onto the braai room, so the space flows inside-out for weekends with friends. The kitchen has a gas hob, and enough cupboard space that you won’t be juggling storage.

2. Bedrooms & Bathrooms
3 bedrooms in total. Main bedroom has its own en-suite and built-in wardrobes. The other two share a bathroom with separate bath and shower. All rooms get good natural light and face away from the street, so it stays quiet.

3. Extra spaces
Separate scullery/laundry: tucked off the kitchen, keeps the main space clean when you’re cooking. Large braai room: enclosed, tiled, with a built-in braai and space for a lounge setup. It’s the spot you’ll actually use year-round. Double garage: automated, with under roof access to the house and space for storage along the sides. Power backup: 3kW inverter system already installed, so load-shedding doesn’t kill the vibe.

4. Yard
Minimal effort yard — mostly paved with low-maintenance planters. Looks good without weekends spent mowing. Fully walled and gated for privacy.

3 Bedroom House in Popular ReebokThis house is in a street where every house looks like someone

NG24 – Groot Brakrivier – Erf te KoopPrys - R1,295,000.00Hierdie is ‘n mooi goedgeleë erf met ‘n effense helling, gereed...
14/05/2026

NG24 – Groot Brakrivier – Erf te Koop

Prys - R1,295,000.00

Hierdie is ‘n mooi goedgeleë erf met ‘n effense helling, gereed om op te bou.

Grootbrak is ‘n groeiende dorp in die gewilde Tuinroete, met alle geriewe en net ‘n hanetree van die see.

Met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe.

Kom maak jou hier tuis waar munisipale dienste deurgaans gelewer word.

Groot Brakrivier – Erf te KoopHierdie is ‘n mooi goedgeleë erf met ‘n effense helling, gereed om

NG22 – Mooi Groot Erf te koop in Groot BrakrivierPrys - R1,725,000.00Mooi groot erf met ‘n effense noorde helling na die...
30/04/2026

NG22 – Mooi Groot Erf te koop in Groot Brakrivier

Prys - R1,725,000.00

Mooi groot erf met ‘n effense noorde helling na die binneland, met uitsig na die berge. Die erf is hoog geleë en het van die agterkant ‘n see-uitsig.

Geleë in gewilde deel van die dorp, maar naby al die nodige fasiliteite.

Die N2 roete tussen George en Mosselbaai loop verby Groot Brak.

Hierdie is ‘n lekker groot erf van 1243 m² en kan daar dus duette gebou word.

Dit is ‘n erf om te oorweeg.

Mooi Groot Erf te koop in Groot BrakrivierMooi groot erf met ‘n effense noorde helling na die bi

NRS2 – Karaktervolle Gesinswoning nou te Koop in RiversidePrys - R3,150,000.00Met 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oop-p...
17/04/2026

NRS2 – Karaktervolle Gesinswoning nou te Koop in Riverside

Prys - R3,150,000.00

Met 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oop-plan leefarea met binnebraai, is hierdie ‘n gerieflike opsie.

Die buitegebou bestaan uit ‘n enkel motorhuis asook ‘n 1 slaapkamer woonstel. Die nuwe omvattende winkelsentrum is slegs 4km hiervandaan.

Hier is ook ‘n beskutte groot afdak met ‘n braaiplek vir lekker kuier. Die erf beslaan 1986 m² vir al die troeteldiere en waar jy na hartelus kan tuinmaak… en het die potensiaal om uit te brei.

Hierdie een kan op die kortlys kom…

Karaktervolle Gesinswoning nou te Koop in Riverside Met 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oop-pla

Address

Pick ‘n Pay Complex In FRAAIUITSIG
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27446966421

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gleniqua Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gleniqua Properties:

Shortcuts

Share