Kleinmond Self-Catering Accommodation

Kleinmond Self-Catering Accommodation Affordable holiday accommodation, close to the sea! Between the mountain and the sea

Lente is in die lug!
30/08/2026

Lente is in die lug!

Mooi dag in Kleinmond!
23/08/2026

Mooi dag in Kleinmond!

Die oranje huis is nou wit, en die rooi voordeur groen! Kliek op die mooi foto wat Die Bloubakkie geneem het, en kyk by ...
04/08/2026

Die oranje huis is nou wit, en die rooi voordeur groen! Kliek op die mooi foto wat Die Bloubakkie geneem het, en kyk by die pyltjie se punt hoe lekker naby is ons aan die winkels, en nog nader aan die see. Jy kan Desember al hier woon en werk...

Jy kry 'n lekker groot besigheidsgebou met 'n woonhuis daarby.

Dis gesoneer vir beide besigheid en akkommodasie. Ons is nou gereed om baie kleiner te gaan, maar gaan steeds in Kleinmond bly. Hierdie dorp ruil ek vir niks!

Gaan kyk by https://kleinmondselfcatering.co.za/for-sale

Address

11 Second Street
Kleinmond
7195

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmond Self-Catering Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share