05/03/2026
JAMMER REEDS VERHUUR - KOSTER
1 x EENHEID
@ R6780pm per maand.
ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Pragtige Meenthuis te huur in veiligheids kompleks. Die eenheid bied 2 ruim slaapkamers, twee volledige badkamers, ruim oop plan leef area/kombuis. Elke eenheid is toegerus met drukpomp en water tenk, toesluit motorhuis, eie privaat tuin met ingeboude braai, alarm stelsel asook elektriese heining met elektroniese veligheid hek. Pre-Paid kragmeter, munisipale dienste ingesluit.
* Groot troeteldiere nie toelaatbaar.
Vir die reel van n afspraak of meer inligting kontak gerus jou agent: Gert Heymans by 076 428 7634