Skilpadkloof Selfsorg eenhede/Self catering accommodation

Skilpadkloof Selfsorg eenhede/Self catering accommodation Kom kuier in die Klein Karoo by ons Selfsorg Huisies en bring jou hond, fiets en braai hout saam

25/04/2022

Are you interested in buying Skilpadkloof?
Contact the owner for details, or contact Sonia at Seeff Ladismith

31/01/2022

See Skilpadkloof Ladismith vir n lekker wegbreek in die Karoo. Weg van die gewoel

19/10/2021

Lus vir n wegbreek uit die stad. Kom vir n week of twee of selfs net n naweek. Kontak ons gerus vir n bespreking. Rooi huisie of groen huisie is beskikbaar

Ons Rooi Huisie is gereed vir besoekers. Kom boek nou en geniet die wonderskoon van die Karoo
19/10/2021

Ons Rooi Huisie is gereed vir besoekers. Kom boek nou en geniet die wonderskoon van die Karoo

Boek nou n bespreking by ons en onthou, ons het te alle tye lig d.m.v sonkrag. Geen teleurstelling om in die donker te s...
09/06/2021

Boek nou n bespreking by ons en onthou, ons het te alle tye lig d.m.v sonkrag. Geen teleurstelling om in die donker te sit nie.

Kom boek verblyf by ons selfsorg eenhede, bring jou hond en bergfiets, bring braaihout en drink water vir n heerlike kle...
08/06/2021

Kom boek verblyf by ons selfsorg eenhede, bring jou hond en bergfiets, bring braaihout en drink water vir n heerlike klein karoo ondervinding en wegbreek uit die stad uit. Bespreek nou

08/06/2021

Baie welkom by Skilpadkloof se Selfsorg akkommodasie. Kontak my gerus vir besprekings, datums en tye

Address

Ladismith
6655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skilpadkloof Selfsorg eenhede/Self catering accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skilpadkloof Selfsorg eenhede/Self catering accommodation:

Share