Chas Everitt Ladismith

Chas Everitt Ladismith Ons bied bekostigbare eiendomme te koop.

09/06/2020
09/06/2020

Hi almal,

Ons het 2 pragtige asemrowende erwe te koop in die hartjie van Vanwyksdorp. Hierdie is beslis 'n kopie wat u nie wil mis nie.
Vir meer besonderhede kontak ons kantoor: 028 551 1115 of Anzelle: 082 467 4430/ Pieter: 083 306 2500.

Bel sommer nou!!! Moet nie uitmis!!

08/06/2020

Hi almal,
Met verlaagde rentekoerse en verbandkostes, is hierdie die perfekte tyd om jou droomhuis te koop.
Kontak vir Pieter Laubscher by 083 306 2500
of Anzelle Laubscher by 082 467 4430
en ons help jou om die perfekte eiendom uit te kies.

Bel nou!!!!!!!!!☎️☎️☎️☎️☎️☎️

12/03/2020

Goeie middag almal,

Vir enige navrae oor eiendomme kontak vir:
PIETER LAUBSCHER: 083 306 2500
OF
ANZELLE LAUBSCHER : 082 467 4430

Vriendelike Groete

06/03/2020

A REAL MASTERPIECE !! | 3 Bedrooms, 2 Bathrooms | Gated Estate Residential For Sale, Oudtshoorn, West Bank | R2,240,000

21/01/2020

Pragtige huis met alle toebehore wat jou hart begeer. Lekker swembad vir die 40⁰C dae. Wesselstraat

21/01/2020

Perfekte familie huis met pragtige houtvloere. Wesselstraat 30. Sakpas prys!!!

21/01/2020

Prys verlaging op vakante erf. Kopie van die jaar. Mooiste uitsig op Towerkop en rustige straat. Kerkstraat 4.

20/01/2020

Wesselstraat

Address

Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

083 306 2500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chas Everitt Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category