Togwat Mountain Retreat

Togwat Mountain Retreat Togwat is a developing farm with splendid mountain views, just off Route 62 in the famous Voorbaat Valley. Enjoy a selfcatering unit for 6 people.

Togwat is a developing farm with splendid mountain views, just off Route 62 in the famous Voorbaat Valley, Ladismith, Western Cape.

Kom geniet ń heerlike Sondag Buffet teen die voet van die Klein Swartberge geleë in die hartjie van die Voorbaat Vallei⛰...
19/09/2026

Kom geniet ń heerlike Sondag Buffet teen die voet van die Klein Swartberge geleë in die hartjie van die Voorbaat Vallei⛰️

Plaas Atmosfeer, Kinder speel area, Beste kos. Goeie geselskap!

Bespreek voor 6pm vandag

Kom geniet ń heerlike Sondag Buffet by die Leivoor, weggesteek in die hartjie van Voorbaat Valley.👉Gourmet milkshakes & ...
04/07/2026

Kom geniet ń heerlike Sondag Buffet by die Leivoor, weggesteek in die hartjie van Voorbaat Valley.
👉Gourmet milkshakes & gevulde pannekoek
👉Plaas Atmosfeer
👉Geleë teen die Klein Swartberge
👉Kinder skaap en hoender voer aktiwitwite
👉Groot Speel area

Bespreek asb by Christelle voor 6pm vanmiddag: 0649065052

Goeie kos. Goeie samesyn.  Bespreek jou plek vir die perfekte Sondag by die Leivoor."
11/06/2026

Goeie kos. Goeie samesyn. Bespreek jou plek vir die perfekte Sondag by die Leivoor."

Ons weet nie wat die weer gaan doen nie maar ons weet wel: "Jou perfekte Sondag-bederf wag by Die Leivoor!"     Swartber...
05/06/2026

Ons weet nie wat die weer gaan doen nie maar ons weet wel: "Jou perfekte Sondag-bederf wag by Die Leivoor!" Swartberg

🌄 VRYDAG ONTBYT BY DIE LEIVOOR 🌄Begin jou Vrydag reg met ’n heerlike plaasontbyt teen die voet van die Klein Swartberge,...
04/06/2026

🌄 VRYDAG ONTBYT BY DIE LEIVOOR 🌄

Begin jou Vrydag reg met ’n heerlike plaasontbyt teen die voet van die Klein Swartberge, Voorbaat Vallei ☕✨

🥩 Boerewors (geen vark)
🍳 Roereier
🧀 Kaas
🍅 Tamatie
🔥 Roosterbrood

💰 Slegs R60

Geniet goeie kos, mooi uitsigte en warm geselskap in die rustige hart van die natuur 🤍

📍 Die Leivoor
📞 vir navrae: 064 906 5052

👨‍🍳 VADERSDAG BUFFET 👨‍🍳Vier Vadersdag saam met familie, goeie kos en asemrowende uitsigte teen die voet van die Klein S...
01/06/2026

👨‍🍳 VADERSDAG BUFFET 👨‍🍳

Vier Vadersdag saam met familie, goeie kos en asemrowende uitsigte teen die voet van die Klein Swartberge in die rustige Voorbaatvallei 🌿⛰️

🍽️ Geniet ’n heerlike buffet met:
🥣 Geurige sop
🍞 Vars gebakte brood met tuisgemaakte konfyt
🍖 Lamsboud
🍗 Geurige hoender gemarineer en gebraai in ons “rooi sous”
🍚 Gegeurde rys
🥔 Aartappels gebraai met uie
🥞 Pampoenkoekies met karamel stroop
🫛 Ouydse groenbone
🥗 Aartappelslaai, beetslaai & groenslaai
🍫 Gebakte sjokolade poeding met mousse

💰 R185 pp
👧 Kinders onder 12 – R80
👶 Kinders onder 4 eet gratis uit mamma se bord

📅 21 Junie 2026
⏰ 12:30 – 15:00

📍 Die Leivoor
📞 Bespreek so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom
Christelle: 082 560 6045

Kom geniet ’n spesiale Vadersdag vol plaasgasvryheid, heerlike kos en onvergeetlike herinneringe 🤍

Mooi weer, sonskyn, n stomende bord outydse lekkerte afgesluit met roomys en sjokolade sous voor die winter koue toeslaa...
29/05/2026

Mooi weer, sonskyn, n stomende bord outydse lekkerte afgesluit met roomys en sjokolade sous voor die winter koue toeslaan. Kom kuier in ons rustigheid by Die Leivoor. Vir slegs R150 per persoon kan jy smul aan 'n reuse spyskaart in die pragtige Voorbaatvallei. Bespreek jou sitplek voor Saterdag 6PM! Christelle by 064 906 5052. 📞✨.. #

Address

R323
Ladismith

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Togwat Mountain Retreat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share