30/04/2024
Einde van goeie tyd in my lewe by Chas Everitt Langebaan! Gaan julle regtig mis๐ข. Baie dankbaar๐begin van n groot venture in my lewe.
Ek en Sharon nuwe eienaars van
Autoboys / Weskus Home and Auto Glass.