Die Boshuis

Die Boshuis “Welkom by Die Boshuis, ons stukkie bosveld-paradys in Leeupoort Vakansiedorp. Waar jou siel rus.”

Hier bring ons jou terug na eenvoud en stilte – ’n selfsorg wegbreek waar voëls jou wek, bome jou omhels en jou siel weer asemhaal.

Moeg vir die stad en lus vir 'n vinnige wegbreek?Kom na die Boshuis in Leeupoort vakansiedorp, waar die wild tussen die ...
08/08/2026

Moeg vir die stad en lus vir 'n vinnige wegbreek?

Kom na die Boshuis in Leeupoort vakansiedorp, waar die wild tussen die huise rondloop en die voëltjies al geluide is wat deur die lieflike stilte breek!

Perfekte manier om te herlaai.

Ons het ook nog plek beskikbaar vir die Leeupoort Boeremusiekfees 4 - 5 September 🪗

Lus vir n Bosveld wegbreek?Leeupoort Vakansiedorp is waar jou siel kan rus!Ons Spesiale Winter Aanbod is net tot einde A...
28/07/2026

Lus vir n Bosveld wegbreek?
Leeupoort Vakansiedorp is waar jou siel kan rus!
Ons Spesiale Winter Aanbod is net tot einde Aug.

Warm Winter Aanbod!
01/07/2026

Warm Winter Aanbod!

✨ Soms het ’n mens net nodig om weg te kom…Weg van die geraas.Weg van die gejaag.Net ’n plek waar jy weer kan asemhaal.D...
19/04/2026

✨ Soms het ’n mens net nodig om weg te kom…

Weg van die geraas.
Weg van die gejaag.
Net ’n plek waar jy weer kan asemhaal.

Dis presies wat jy by Die Boshuis in Leeupoort kry 🌿
Rustige bosveld, wild wat vrylik rondbeweeg, en daai stilte wat jy nie in die stad kry nie.

Net 165km van Pretoria, maar dit voel soos ’n ander wêreld.

Of jy nou net wil rus, reconnect, of net vir ’n rukkie wil “afskakel” — hierdie is daai plek.

👉 Kontak gerus vir beskikbaarheid.

03/03/2026
Beplan jou volgende Bosveld wegbreek vandag nog!
27/10/2025

Beplan jou volgende Bosveld wegbreek vandag nog!

Afslag slegs geldig vir die naweek!!🏕Wie is lus om te kom rus in die Bosveld??🦓Bespreek nou op LekkeSlaap 😎
15/09/2025

Afslag slegs geldig vir die naweek!!🏕
Wie is lus om te kom rus in die Bosveld??🦓
Bespreek nou op LekkeSlaap 😎

Opsoek na 'n bietjie rus vir jou siel? Hier gaan jy dit verseker vind! Bespreek nog vandag daar welverdiende wegbreek!
12/09/2025

Opsoek na 'n bietjie rus vir jou siel? Hier gaan jy dit verseker vind! Bespreek nog vandag daar welverdiende wegbreek!

Address

Dwarf Green Path 115
Leeupoort
0486

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category