Lettie Smal Properties

Lettie Smal Properties The Link Between Buyers and Sellers 🔑🏡

18/06/2026

18/06/2026
16/06/2026

KRAGBRON | Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid.

I TIMÓTHEÜS‬ ‭4‬:‭12‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬

I ❤️ real estate.
12/06/2026

I ❤️ real estate.

The best part of my job🎉 I ❤️ real estate
11/06/2026

The best part of my job🎉

I ❤️ real estate

Always in need of properties to sell. Relocating, upgrading or investing? Give me a call, I will gladly assist.
11/06/2026

Always in need of properties to sell. Relocating, upgrading or investing? Give me a call, I will gladly assist.

10/06/2026

Sien mekaar se foute oor

Toe ons net getroud was, het my man hierdie vermoë gehad om kasdeure oop te los… en het ek nou gekla daaroor. Snaaks genoeg het dit net niks gehelp nie. Dit het inteendeel net ons huwelik onaangenaam gemaak.

Eendag toe praat die Heilige Gees: maak die kasdeure self toe! “WAT? Maak die deure self toe? Dis darem nie reg nie, ek leer hom dan verkeerd!” En saggies hoor ek Sy stem, dis nie jou taak om Hom te leer nie, jy is nie sy ma nie en nog minder sy leermeester.

“Behandel mekaar mooi en goed. Laat dit vir ander lekker wees om by julle te wees. Sien mekaar se foute oor net soos God julle foute oorgesien het omdat julle Jesus s’n is.”
‭‭(Efesiërs‬ ‭4:32‬ ‭DB‬‬)

Ek moes leer om hierdie ou klein foutjie oor te sien en het ek het self die oop kaste toegemaak. Eers met bietjie geweld (ja, dit het ook nie gehelp nie en Hy het my gelukkig daarvoor ook vergewe), maar later het dit tweede natuur geword om so in die verby loop oop kasdeure toe te maak.

Maar iewers, sonder dat ek weer daaroor gekla het, het my man dit ook begin doen. Iewers het so ñ onbenullige iets wat ons huwelik kon verwoes net verdwyn want Hy is my man se Leermeester!

Miskien moet jy vandag ook ñ klein foutjie oorsien van iemand naby aan jou! Miskien is dit nie so onbenullig soos die fout wat ek moes oorsien nie, miskien is dit groot… maar vra Hom vandag om jou te help om hierdie foute oor te sien en te vergewe. Want Hy is daardie persoon se Leermeester.

Dapper in Hom!
Anina 🦋

Address

Rock Kestrel, Sterkspruit Estates
Lydenburg
1120

Telephone

+27833394728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lettie Smal Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lettie Smal Properties:

Share

Category