04/02/2016
Goeie dag Lydenburgers, 'n plekkie is beskikbaar lekker sentraal naby die Spar O Rama in Lydenburg:
TE HUUR:
BESKIKBAAR EINDE FEBRUARIE
3 slaapkamer huis met dubbel geriewe, loopafstand van die Hoƫrskool en Laerskool.
Prys: R6 950 per maand
Kontak Stephanie: 079 624 9486