Rose Properties/Eiendomme

Rose Properties/Eiendomme Malmesbury Eiendomsagente | Real Estate Agents

24/09/2026
๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐ŸกR21 000 / maand. Beskikbaar vanaf 1 November 2026. 4 ruim Slaapkamers.Studeerkamer.2 Badkamers.Dubbel Motorhuis...
23/09/2026

๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐Ÿก

R21 000 / maand.
Beskikbaar vanaf 1 November 2026.

4 ruim Slaapkamers.
Studeerkamer.
2 Badkamers.
Dubbel Motorhuis.
Buitebraai.

Whatsapp asb alle navrae:
โ˜Ž๏ธLuzanne Rose: 082 603 5245
โ˜Ž๏ธ Gabi Rose: 072 054 6359

22/09/2026

๐—™๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐˜‚๐—น๐—ฒ ๐—˜๐—ฒ๐—ป ๐—บ๐—ผ๐—ผ๐—ป๐˜๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฆ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ถ๐—ป ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฏ๐Ÿญ

As alles volgens plan verloop, sal die Swartland binne die volgende vyf jaar moontlik die tuiste van โ€™n internasionale motorsportbaan word.
Hierdie inligting is tydens die jaarlikse burgemeestersontbyt gedeel, waar minister Tertius Simmers, provinsiale minister Anton Bredell, asook die Swartland-burgemeester, Harold Cleophas, teenwoordig was.
Planne is op die tafel vir โ€™n projek van R6,7 miljard wat poog om Formule Een teen 2031 na die Swartland te bring.
Die reuseprojek word gedryf deur Blue Mountain Racing, โ€™n konsortium onder leiding van Neal Froneman, die voormalige uitvoerende hoof van Sibanye-Stillwater.
Die konsortium het blykbaar Rothschild & Co aangestel om as finansiรซle adviseur op te tree in die poging om Formule Een terug te bring na Suid-Afrika.
Die beoogde kompleks, wat ongeveer $410 miljoen sal beloop, sal binne die Swartland se grense gebou word. Daar word gepoog om die eerste Grand Prix hier teen 2031 aan te bied.
AngloGold Ashanti se voormalige uitvoerende hoof, Srinivasan Venkatakrishnan, asook Robert Appelbaum van Webber Wentzel, vorm deel van die span.
Die projek sal privaat befonds word.
Die projek geniet reeds ondersteuning vanuit die provinsiale sowel as nasionale regering, met die minister van Sport, Gayton McKenzie, wat sy steun uitgespreek het.
Blue Mountain Racing het ook reeds met Formule Een, asook MotoGP, in gesprek getree.
Indien hierdie projek suksesvol is, sal dit die eerste keer in 38 jaar wees dat โ€™n Formule Een-wedren op plaaslike bodem aangebied word.
Kyalami is ook โ€™n kandidaat vir hierdie wedrenne en het in Junie 2025 goedkeuring van die Fรฉdรฉration Internationale de lโ€™Automobile (FIA) ontvang vir planne om die baan na โ€™n Graad 1-baan op te gradeer. Dit is die vlak waaraan โ€™n baan moet voldoen om Formule Een-wedrenne aan te bied.

๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐ŸกR12 000 / maand. Beskikbaar vanaf 1 November 2026. 2 Slaapkamers.1 Badkamer.Enkel Motorhuis.Sentraal geleรซ. Gee...
21/09/2026

๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐Ÿก

R12 000 / maand.
Beskikbaar vanaf 1 November 2026.

2 Slaapkamers.
1 Badkamer.
Enkel Motorhuis.
Sentraal geleรซ.
Geen honde.

Whatsapp asb alle navrae:
โ˜Ž๏ธLuzanne Rose: 082 603 5245
โ˜Ž๏ธ Gabi Rose: 072 054 6359

๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐ŸกR15 000 / maand. Beskikbaar vanaf 1 November 2026. 3 Slaapkamers.2 Badkamers.Enkel Motorhuis.Buitebraai.Buitest...
21/09/2026

๐™๐™€ ๐™ƒ๐™๐™๐™!๐Ÿก

R15 000 / maand.
Beskikbaar vanaf 1 November 2026.

3 Slaapkamers.
2 Badkamers.
Enkel Motorhuis.
Buitebraai.
Buitestoep.
Omhein.
Sentraal geleรซ.
Dierevriendelik.

Whatsapp asb alle navrae:
โ˜Ž๏ธLuzanne Rose: 082 603 5245
โ˜Ž๏ธ Gabi Rose: 072 054 6359

21/09/2026

SOLE EXCLUSIVE MANDATE: 3 Bedroom family home for sale in Tafelzicht, located in a quiet cul de...

๐™๐™Š๐™ ๐™Ž๐˜ผ๐™‡๐™€! ๐Ÿก๐Ÿ“ Mount Royal Golf Estate, Malmesbury. 4 Bedrooms | 2 Bathrooms | 24/7 Security | 721 mยฒ | Contact us today t...
17/09/2026

๐™๐™Š๐™ ๐™Ž๐˜ผ๐™‡๐™€! ๐Ÿก
๐Ÿ“ Mount Royal Golf Estate, Malmesbury.

4 Bedrooms | 2 Bathrooms | 24/7 Security | 721 mยฒ |

Contact us today to arrange a viewing!
๐ŸŒนLuzanne Rose: 082 603 5245
๐ŸŒนGabi Rose: 072 054 6359

TO RENT - MALMESBURY๐Ÿ“โ˜Ž๏ธ 082 603 5245 / 072 054 6359
16/09/2026

TO RENT - MALMESBURY๐Ÿ“

โ˜Ž๏ธ 082 603 5245 / 072 054 6359

TO RENT: R18 000 / Month Available from: 1 September 2026 -3 Spacious bedrooms (main...

15/09/2026

Exclusive Sole Mandate: Excellent investment property - This home offers outstanding potential for...

๐™๐™Š๐™ ๐™Ž๐˜ผ๐™‡๐™€! ๐Ÿก๐Ÿ“ Amandelrug, Malmesbury. A Home With Loads of Potential!| 3 Bedrooms |If youโ€™re looking for a property with ...
12/09/2026

๐™๐™Š๐™ ๐™Ž๐˜ผ๐™‡๐™€! ๐Ÿก
๐Ÿ“ Amandelrug, Malmesbury.

A Home With Loads of Potential!

| 3 Bedrooms |

If youโ€™re looking for a property with character, charm and the opportunity to make it truly your own, this cute home is well worth a look.

Contact us today to arrange a viewing!
๐ŸŒนLuzanne Rose: 082 603 5245
๐ŸŒนGabi Rose: 072 054 6359

Address

9 Uitsig Street
Malmesbury
7300

Telephone

+27828391910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rose Properties/Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rose Properties/Eiendomme:

Shortcuts

Share