17/06/2026
’n Netjiese huis = minder stres 🙌
Hier is 3 vinnige wenke:
• Gebruik mandjies vir speelgoed
• Hou ’n 10-minuut opruim roetine elke aand
• Minder is meer
Wat werk vir jou? Deel jou wenke 👇