Vicinity Groep

Vicinity Groep The Vicinity Group takes immense pride in crafting exceptional living- and working spaces.

Visit our website www.vicinitygroup.co.za

Contact us:
Office: 013 752 5123
Cell phone: +2782 888 7638

The Vicinity monthly newsletter is live! 📰Click the link to subscribe and get updates on our projects and team. Our CEO,...
04/09/2026

The Vicinity monthly newsletter is live! 📰
Click the link to subscribe and get updates on our projects and team. Our CEO, Louise Snyman, will also share some valuable insights into the "behind-the-scenes" of how the company navigates uncertain business waters. We have also partnered with PSG Lowveld, who will write actual articles specifically tailored to our clients and their needs.

Click here: https://vicinitygroup.co.za/news-page/

Veels geluk aan Du Toit-Smuts & Vennote met 50 jaar!Van almal by Vicinity Groep wens ons vir julle nog vele jare se suks...
27/08/2026

Veels geluk aan Du Toit-Smuts & Vennote met 50 jaar!

Van almal by Vicinity Groep wens ons vir julle nog vele jare se sukses en groei toe.🍾

Skakel in op OntbytSake, Saterdag 22 Augustus om 8:30.
20/08/2026

Skakel in op OntbytSake, Saterdag 22 Augustus om 8:30.

Vicinity Groep se HUB, Louise Snyman, het die voorreg gehad om met Hoërskool Nelspruit se Gr.11 Geografie leerlinge te g...
18/08/2026

Vicinity Groep se HUB, Louise Snyman, het die voorreg gehad om met Hoërskool Nelspruit se Gr.11 Geografie leerlinge te gesels oor die onderwerp "Globalisering". Daar is deur 'n Apple Gevallestudie gewerk en hopelik baie belangstelling geprikkel in besigheid, vooruitgang en geleenthede! Die insette en vrae van die learners af, maak ons opgewonde oor die toekoms!📚

Our banner is up at Vicinity @ Hazelwood! 😎
14/08/2026

Our banner is up at Vicinity @ Hazelwood! 😎

Vandag vier ons die wonderlike vroue wat elke dag 'n verskil maak in die lewens van ander - by die huis, by die werkplek...
09/08/2026

Vandag vier ons die wonderlike vroue wat elke dag 'n verskil maak in die lewens van ander - by die huis, by die werkplek en in die gemeenskap.

Gelukkige Vrouedag!

www.vicinitygroup.co.za

07/08/2026

Progress at Vicinity Groep @ Hazelwood
📍 Pretoria, Gauteng

Next floor loading…

Vicinity @ Hazelwood “Level up” Mylpaal: blok A se tweede vloer is gegooi!
06/08/2026

Vicinity @ Hazelwood “Level up”

Mylpaal: blok A se tweede vloer is gegooi!

🔥 ’n Prego-braai vir ons waardevolle huurders! | A Prego Braai for Our Valued Tenants 🔥Wat is beter as goeie kos, lekker...
29/07/2026

🔥 ’n Prego-braai vir ons waardevolle huurders! | A Prego Braai for Our Valued Tenants 🔥

Wat is beter as goeie kos, lekker kuier en goeie geselskap?

Ons het vanmiddag ons waardevolle huurders by Vicinity² Square bederf met ’n gesellige prego-braai.

Thank you for being part of the Vicinity² Square family! 🥩🔥

Address

12 Nel Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27137525123

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vicinity Groep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vicinity Groep:

Shortcuts

Share