Paardefontein Gasteplaas,Merweville

Paardefontein Gasteplaas,Merweville Gelee 21km buite Merweville. Kom haal asem in d ooptes. Bring n fiets, boek of kamera, weg van seine.

Gastehuis is nog beskikbaar vir die feestyd!Kontak my by. 0844401193
08/07/2026

Gastehuis is nog beskikbaar vir die feestyd!
Kontak my by. 0844401193

Maak seker jy bespreek jou verblyf betyds vir die LAM EN OLYFFEES op MerwevilleGastehuis is nog beskikbaar.
08/07/2026

Maak seker jy bespreek jou verblyf betyds vir die LAM EN OLYFFEES op Merweville

Gastehuis is nog beskikbaar.

PAARDEFONTEIN se eerste Verlowing.! 💍 Baie gekuk Johan en Janke. Ons is baie lief vir julle.
05/07/2026

PAARDEFONTEIN se eerste Verlowing.! 💍
Baie gekuk Johan en Janke. Ons is baie lief vir julle.

Familiejag op PAARDEFONTEIN Naweek van jag, lag, familie, vriende en baie liefde.
05/07/2026

Familiejag op PAARDEFONTEIN
Naweek van jag, lag, familie, vriende en baie liefde.

Gejag en vasgesit. Karoovreugde.
07/06/2026

Gejag en vasgesit. Karoovreugde.

Mooiste Sonsopkoms, jag en vassit in die veld na die wonderlike reen!
07/06/2026

Mooiste Sonsopkoms, jag en vassit in die veld na die wonderlike reen!

20/05/2026

Mooi!

20/05/2026

Die rivier voor die Rivierhuisie loop!! Rare verskynsel, maar die karoo het sy eie tyd en sy eie manier. Dankbaar vir NOG reen.

Goeie jagnaweek saam met manne vd Kaap. Manne het "gewalk en stalk " Net afstand geskat en gekompenseer.
03/05/2026

Goeie jagnaweek saam met manne vd Kaap. Manne het "gewalk en stalk " Net afstand geskat en gekompenseer.

Sy Grootheid word weerspieel in soveel opsigte en die Karoo se wydheid en oningeperktheid is net nog n toonbeeld van die...
30/04/2026

Sy Grootheid word weerspieel in soveel opsigte en die Karoo se wydheid en oningeperktheid is net nog n toonbeeld van die MAJESTIEUSE🌿 Dankie vd mooi foto's Francois en Elmarie Smit

Address

Merweville
6940

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paardefontein Gasteplaas,Merweville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category