Asemskep Guest Farm

Asemskep Guest Farm Your peaceful Karoo hideaway. Sleeps 12. Perfect for Families. Welcome to ๐—”๐˜€๐—ฒ๐—บ๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฝ ๐—š๐˜‚๐—ฒ๐˜€๐˜ ๐—™๐—ฎ๐—ฟ๐—บ - your peaceful hideaway in the heart of the Karoo.

No signal, no rush - just open skies, golden sunsets, and true farm hospitality. 40km from Middelburg, Eastern Cape on a sheep farm. Situated ๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐—ธ๐—บ ๐—ณ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐— ๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฏ๐˜‚๐—ฟ๐—ด (๐—˜๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ป ๐—–๐—ฎ๐—ฝ๐—ฒ) on the scenic Richmond gravel road (R398), Asemskep offers a true break from the rush of modern life. With ๐—ป๐—ผ ๐—ฐ๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฝ๐—ต๐—ผ๐—ป๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป or TV, this is the place to reconnect - with nature, your loved ones, and yourself. Wake up to the sound of sheep, ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ฎ๐—ถ๐—ฟ, and spend your days soaking in the stillness of blue skies and golden sunsets. The fully furnished farmhouse features four bedrooms, 1 x separate bathroom, 1 x ensuite bathroom, a cozy fireplace, sunroom, pool, and braai area with a view of the mountains - ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ฐ๐˜ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€ or friends seeking a quiet retreat. ๐—ฆ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฝ๐˜€ ๐Ÿญ๐Ÿฎ. If youโ€™re exploring nearby Nieu-Bethesda and Graaff-Reinet, or simply enjoying the peace of the farm, Asemskep invites you to ๐˜€๐—น๐—ผ๐˜„ ๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ป ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ฒ๐˜…๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ ๐—ฎ๐˜‚๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ถ๐—ฐ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ต๐—ผ๐˜€๐—ฝ๐—ถ๐˜๐—ฎ๐—น๐—ถ๐˜๐˜†.

๐Ÿ“ 40 km from Middelburg, Eastern Cape
๐Ÿ“ง Email: [email protected]

๐—–๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Beulah Meyer: 076 633 5698

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆnet dat jy stadiger ry,die venster oopmaaken weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟAsemskep.โ€™...
22/09/2026

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆ
net dat jy stadiger ry,
die venster oopmaak
en weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟ
Asemskep.
โ€™n Karoo-plaashuis waar daar nog plek is om asem te haal.

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆnet dat jy โ€™n bietjie stadiger ry,die venster oopmaaken weer onthou hoe stilte klink. ...
22/09/2026

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆ
net dat jy โ€™n bietjie stadiger ry,
die venster oopmaak
en weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟ
Asemskep.
โ€™n Karoo-plaashuis waar daar nog plek is om asem te haal.

๐ŸŒฟ ASEMSKEP KAROO ESCAPE ๐ŸŒฟWanneer laas het julle net weggekom om asem te skep?Pak โ€™n paar klere, bring die kinders, die f...
11/09/2026

๐ŸŒฟ ASEMSKEP KAROO ESCAPE ๐ŸŒฟ

Wanneer laas het julle net weggekom om asem te skep?
Pak โ€™n paar klere, bring die kinders, die fietse en โ€™n goeie boek โ€” en verruil die gejaag vir twee nagte op โ€™n egte Karoo-plaas.

By Asemskep kry julle die hele plaashuis eksklusief vir julself. Geen ander gaste nie. Net julle, die plaas en daardie groot Karoo-stilte.

Stap een van ons rustige 6โ€“10 km plaasroetes. Ry fiets op die plaaspaaie. Swem in die groot swembad. Lรช op die gras. Kuier onder die reuse-akkerboom.

Steek die vuur aan en kyk hoe die son van die wye stoep af oor die Karoo sak. ๐ŸŒ…
En as die geleentheid hom voordoen, laai ons julle sommer agter op die Cruiser, vat iets kouds saam en gaan kyk na die beeste en springbokke in die veld. ๐Ÿ‚๐ŸฆŒ

๐ŸŒพ 2 nagte
๐Ÿก Hele plaashuis eksklusief
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Tot 5 gaste
๐Ÿ’ฐ R3 600 vir die hele verblyf

Dit gaan nie eintlik oor waar jy slaap nie.
Dit gaan oor hoe jy voel wanneer jy weer huis toe gaan.

ASEMSKEP......
Meer as โ€™n plek om te slaap. Kom beleef die Karoo.

โค๏ธ Kom as โ€™n gas. Gaan huis toe met โ€™n stukkie Karoo.

๐ŸŒผ Lente by Asemskep ๐ŸŒผDaar is iets besonders aan lente in die Karoo.Vir maande lรช die veld stil en vaalโ€ฆ en dan, sonder g...
08/09/2026

๐ŸŒผ Lente by Asemskep ๐ŸŒผ
Daar is iets besonders aan lente in die Karoo.
Vir maande lรช die veld stil en vaalโ€ฆ en dan, sonder groot aankondiging, gebeur dit. Geel, pers en wit blommetjies verskyn tussen die bossies en skielik kry die veld weer kleur. ๐Ÿ’œ๐Ÿ’›๐Ÿค
Dis die mooi van die Karoo โ€” sy jaag niks nie. Sy wag vir haar tyd.
En wanneer die lente kom, herinner sy ons dat daar nรก elke yskoue seisoen weer nuwe lewe en nuwe mooi kom.
Hier by Asemskep staan ons net โ€™n oomblik stil en drink dit alles in.....en skep asem. Lente is hier. ๐ŸŒฟ๐ŸŒผ

๐ŸŒผ Spring at Asemskep ๐ŸŒผ
There is something special about spring in the Karoo.
For months, the veld lies quiet and fadedโ€ฆ and then, without any grand announcement, it happens. Yellow, purple and white flowers appear between the bushes, and suddenly the veld is filled with colour again. ๐Ÿ’œ๐Ÿ’›๐Ÿค
Thatโ€™s the beauty of the Karoo โ€” she never rushes. She waits for her time.
And when spring arrives, she reminds us that after every cold season, new life and new beauty will come again.
Here at Asemskep, we simply pause for a moment and take it all in.
Come. Take a breath. Spring is here. ๐ŸŒฟ๐ŸŒผ

29/08/2026

๐—ช๐—˜๐—Ÿ๐—–๐—ข๐— ๐—˜ ๐—ง๐—ข ๐—ก๐—œ๐—˜๐—จ-๐—•๐—˜๐—ง๐—›๐—˜๐—ฆ๐——๐—”

Where Compassberg towers over everything and windmills whisper secrets to the Karoo wind.

This is the village that time forgot - in the best possible way.

At the foot of the Sneeuberg mountain range, Nieu-Bethesda refuses to hurry. The streets are dusty. The pace is slow. Compassberg looms constant and majestic, watching over the village like a patient guardian. And scattered across the landscape, Karoo windmills turn gently in the breeze, reminding everyone that this land has always known how to work with what nature provides.

๐—ง๐—›๐—œ๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—ช๐—›๐—˜๐—ฅ๐—˜ ๐—ฌ๐—ข๐—จ ๐—–๐—ข๐— ๐—˜ ๐—ง๐—ข ๐—ฅ๐—˜๐— ๐—˜๐— ๐—•๐—˜๐—ฅ.

Not to rush. Not to accumulate. But to remember what matters.

The village is home to artists, farmers, and wanderers who all arrived for different reasons and stayed for the same one: something about this place changes you. The Owl House of Helen Martins - a surreal journey into one womanโ€™s visionary art. The Kitching Fossil Centre - where you hold stones 250 million years old. The NG Church standing proud in the centre. Mrs Pinkertonโ€™s vintage treasures. Biniโ€™s legendary lamb shank. Quiet cemetery where artists rest. Stone Folk watching from the veld.

๐—–๐—ข๐— ๐—˜ ๐—ช๐—”๐—Ÿ๐—ž ๐—›๐—˜๐—ฅ๐—˜.

Come let Compassberg tower over your worries. Come let the windmills slow your pace. Come discover a village that doesnโ€™t care about your to-do list and somehow thatโ€™s exactly what you needed.

Emailย [email protected]ย for the info pack or visitย www.slackpackingthekaroo.co.za

๐—ก๐—ถ๐—ฒ๐˜‚-๐—•๐—ฒ๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ ๐—ถ๐˜€ ๐˜„๐—ฎ๐—ถ๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด. ๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฐ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด.

Blomtyd in die Karoo ๐ŸŒธDie Karoo veranderin โ€™n kleurvolle wonderwรชreld. Veldblomme blom in geel, wit, pienk en pers, en d...
27/08/2026

Blomtyd in die Karoo ๐ŸŒธ

Die Karoo veranderin โ€™n kleurvolle wonderwรชreld. Veldblomme blom in geel, wit, pienk en pers, en die landskap word gevul met nuwe lewe. Dit is โ€™n kort, maar besonderse tyd wanneer die Karoo se skoonheid op sy mooiste vertoon.

Flowering Season in the Karoo ๐ŸŒธ

The dry Karoo transforms into a colourful wonderland. Wildflowers bloom in shades of yellow, white, pink and purple, bringing new life to the landscape. It is a short but magical season when the beauty of the Karoo is at its very best.

19/08/2026
Baie welkom aan al Asemskep se nuwe volgers! Ons is so bly om julle saam met ons op hierdie reis te hรช. ๐Ÿก๐ŸŒพBy Asemskep ga...
19/08/2026

Baie welkom aan al Asemskep se nuwe volgers! Ons is so bly om julle saam met ons op hierdie reis te hรช. ๐Ÿก๐ŸŒพ

By Asemskep gaan dit oor rus, plaaslewe, eenvoud en โ€™n plek waar jy sommer net weer kan asemhaal.

Dankie dat julle deel is van ons Asemskep-familie! ๐Ÿ’š

Address

Plaas Heydon
Middelburg
5900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Asemskep Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Asemskep Guest Farm:

Shortcuts

Share