23/09/2026
NABOOMSPRUIT TE KOOP:
Lieflike 3 Slaapkamer Meenthuis
Veilige, netjiese kompleks
Ideaal toesluit-en-ry
Dubbel motorhuis
Gasteparkering
Gemeenskaplike area word in stand gehou
Moderne kombuis
Oopplan sit- en eetkamer
2 Badkamers
Kontak agent om โn afspraak te maak.
Marieโ selnommer 082 858 4709
Besoek ons webwerf: www.proprite.co.za