83 on Kwikkie avenue

83 on Kwikkie avenue Self catering accommodation in Mossel bay. 6 sleeper house available to rent during the year.

11/06/2026

๐ŸŒŠ Ontsnap na die pragtige Mosselbaai hierdie vakansie! ๐ŸŒŠ

Ons het nog beskikbare datums gedurende die Desember-vakansie by ons gerieflike strandhuis in Boland Park, Mosselbaai. Geniet asemrowende see-uitsigte, rustige omgewing en alles wat jy nodig het vir โ€™n ontspanne kuswegbreek saam met familie en vriende.

๐Ÿ–๏ธ Datums is ook deur die jaar beskikbaar vir naweke, skoolvakansies en spesiale geleenthede.

โ€ผ๏ธ Besoek ons webwerf vir meer inligting, fotoโ€™s en direkte besprekings:
https://83onkwikkie.com/

๐Ÿ“ฑ Vir enige navrae of verdere inligting, kontak Linรฉ gerus op WhatsApp:
082 801 1941

โ˜€๏ธ Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom โ€“ die mooiste vakansieherinneringe begin by die see!

83 on Kwikkie Ave โ€“ Jou tuiste by die see. ๐ŸŒด๐ŸŒŠ๐Ÿก

13/05/2026

โ€ผ๏ธ Our website is live โ€ผ๏ธ

You can now book your accommodation directly through our website. ๐Ÿฅณ

https://83onkwikkie.com/

Thank you to Bisnet Hosting & Development for designing our website.

26/04/2026

Ons het nog datums beskikbaar oor die Desember vakansie.

๐Ÿ“… Reeds geboek vanaf 29 Desember 2026 - 9 Januarie 2027

Datums beskikbaar deur die jaar, kontak Linรฉ op Whatsapp (082 801 1941) om jou verblyf te bespreek. ๐Ÿ–๏ธ

๐Ÿ–๏ธBoland Park, MosselbaaiHuis te huur met ongelooflike see uitsig - heeljaar beskikbaar.๐Ÿ›๏ธ 3 slaapkamer (slaap 6)๐Ÿšฝ 2 bad...
26/04/2026

๐Ÿ–๏ธBoland Park, Mosselbaai

Huis te huur met ongelooflike see uitsig - heeljaar beskikbaar.

๐Ÿ›๏ธ 3 slaapkamer (slaap 6)
๐Ÿšฝ 2 badkamers
๐Ÿ Volledige kombuis
๐Ÿ”ฅ Buite braai met houtdek
๐Ÿš— Veilige parkering
๐Ÿ“บ Smart tv + Wi-fi
๐Ÿ“ 5minute vanaf Diaz strand

๐Ÿ“… Reeds bespreek:
29 Desember 2026 - 9 Januarie 2027

๐Ÿ“… Beskikbaar vir opkomende langnaweek.

๐Ÿ“ฑ Vir besprekings / navrae Whatsapp Linรฉ op 0828011941

Address

83 Kwikkie Avenue
Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 83 on Kwikkie avenue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category