Anne King's Properties

Anne King's Properties Rentals ans Sales

Langtermyn verhuring Beskikbaar Fraai-uitsig Klein Brak..KontakAnnetjieAnne King's Properties082 847 0251
11/09/2026

Langtermyn verhuring Beskikbaar Fraai-uitsig Klein Brak..

Kontak
Annetjie
Anne King's Properties
082 847 0251

Langtermyn verhuring Fraai-uitsig Klein Brak.. 🌄Beskikbaar dadelik..Splinter-nuwe woonstel landelike uitsig..Pragtige Ru...
09/09/2026

Langtermyn verhuring Fraai-uitsig Klein Brak.. 🌄

Beskikbaar dadelik..

Splinter-nuwe woonstel landelike uitsig..

Pragtige Ruim oopplan kombuis met Baie kaste, sitkamer, een slaapkamer met badkamer stort geriewe..

Veilig en rusting area.. Naby winkels en strand

“Gerieflik ingerig vir 2 persone.”

Per maand R 9 600
Sleutel deposito

Gasstoof/Gas geyser
Koopkrag

Ongelukkig geen diere...

Kontak of whatsapp vir meer inligting..
Annetjie
082 847 0251

FOR SALE | R2 799  000Beautiful Pet-Friendly Home in Reebok Village EstateExperience relaxed estate living in this beaut...
24/07/2026

FOR SALE | R2 799 000

Beautiful Pet-Friendly Home in Reebok Village Estate

Experience relaxed estate living in this beautiful, well-maintained 2-bedroom home situated in the sought-after Reebok Village Estate.

This charming property offers a comfortable and modern lifestyle with a open-plan kitchen and living area, creating the perfect flow for everyday living and entertaining.

The home features 2 bedrooms and 2 bathrooms, both fitted with convenient shower facilities.

Enjoy the best of outdoor living with lovely covered braai facilities, overlooking the sparkling heated swimming pool and beautifully landscaped garden.

This is the ideal space to relax, entertain family and friends, and enjoy the peaceful surroundings.

The property boasts stunning rural countryside views, offering a tranquil atmosphere where you can unwind and appreciate the beauty of nature.

Additional features include: ✨ Pet-friendly estate living

✨ Single remote-controlled garage
✨ Low-maintenance garden
✨ Heated swimming pool
✨ Beautiful covered entertainment area
✨ Secure estate lifestyle

Levies: R780 per month

A wonderful opportunity for those looking to retire, downscale, or simply enjoy a peaceful coastal lifestyle in a secure environment.

📍 Reebok Village Estate
Contact Anne Kings Property Sales | Rental | Holidays to arrange your private viewing and make this beautiful home yours.

Annetjie
082 847 0251

19/07/2026
Langtermyn Verhuring Beskikbaar Heiderand 🌻Beskikbaar 1 September Kontak Annetjie Anne King's Properties 👑 082 847 0251
06/07/2026

Langtermyn Verhuring Beskikbaar Heiderand 🌻

Beskikbaar 1 September

Kontak

Annetjie
Anne King's Properties 👑
082 847 0251

Langtermyn Verhuring Beskikbaar Reebok🌄 Casa Grande.. KompleksKontakAnne King's Properties 👑082 847 0251
06/07/2026

Langtermyn Verhuring Beskikbaar Reebok🌄

Casa Grande.. Kompleks

Kontak

Anne King's Properties 👑
082 847 0251

Modern Family Home | TergnietExperience modern coastal living in this beautifully designed 298 m² home, erf 835m perfect...
26/06/2026

Modern Family Home | Tergniet

Experience modern coastal living in this beautifully designed 298 m² home, erf 835m perfectly positioned in the heart of Tergniet with stunning sea views.

Property Features:

4 Spacious bedrooms, all en-suite
Guest toilet

Open-plan lounge, dining room & north-facing kitchen enjoy warm natural sunlight, SMEG stove, Separate scullery..

Indoor braai with stacker doors to the patio
Gas and wood-burning fireplaces creating the perfect atmosphere for every season..
Study nook

Extra-length double automated garage (8m)
Outside room with en-suite bathroom
10kVA inverter with 12 solar panels (approx. 85% off-grid)
5,000L water tank with computerized irrigation

Fully enclosed, secure property

This exceptional home offers the perfect combination of luxury, comfort, and energy efficiency in one of the Garden Route's most sought-after coastal suburbs.

Price R 5 995 000

Contact Anne King's Properties today to arrange your private viewing.

Annetjie
082 847 0251
Professional Practitioner

Langtermyn Verhuring Fraai-uitsig Kleinbrak 🏡Beskikbaar 1 Augustus 2026Woning bestaan uit oopplan kombuis met sitkamer, ...
26/06/2026

Langtermyn Verhuring Fraai-uitsig Kleinbrak 🏡

Beskikbaar 1 Augustus 2026

Woning bestaan uit oopplan kombuis met sitkamer, 3 slaap kamers met 2 badkamers.

Voor stoep met buite braai..

Dubbel motorhuis met in geboude kaste..

Erf nie omhein..
Een Klein hondjie 🐕 is welkom ongelukkig geen 🐈

Loopafstand na winkels, woning is binne Kompleks, rustig en stil area.

Prys per maand R13 000
Munisipale rekening +- R1200
Sleutel Deposito
Ingesluit tuin Dienste

Kontak of WhatsApp gerus vir Meer inligting..
Annetjie
082 847 0251

Langtermyn Verhuring: Fraai-Uitsig, Kleinbrak Area** Beskikbaar:** 1 Junie Geneem... **Eienskappe van die Eiendom:**  Hi...
14/05/2026

Langtermyn Verhuring: Fraai-Uitsig, Kleinbrak Area**

Beskikbaar:** 1 Junie Geneem...

**Eienskappe van die Eiendom:**

Hierdie pragtige dubbelverdieping woning bied 'n moderne leefstyl met 'n oopplan kombuis wat na 'n gesellige sitkamer en eetkamer lei.

Die boonste verdieping sluit 'n aparte opwasarea in.
Geniet die ingeboude braai geriewe in die sitkamer, wat ideaal is vir kuier met vriende en familie, balkon, waar jy kan ontspan terwyl jy die pragtige uitsig oor die omgewing bewonder.
'n Gaste toilet is ook op hierdie vlak beskikbaar.

Op die onderste verdieping vind jy drie ruim slaapkamers, elk met ingeboude kaste, wat voldoende stoorplek bied. Twee badkamers is ook hier geleë, asook 'n TV-kamer area wat perfekte ontspanruimte bied.

**Geriewe:**
Die woning is toegerus met 'n inverter, sonpanele, 'n gasstoof, en 'n gas geyser, wat bydra tot energie-doeltreffendheid en gemak. 'n Dubbel motorhuis bied veilige stoorplek vir voertuie, en die ruim erf is omhein, wat dit 'n veilige speelruimte maak vir kinders en troeteldiere.

Prysklas Per maand R 18 500
Plus sleutel deposito
Munisipale rekening ekstra..
Koopkrag

**Kontakbesonderhede:**

Skakel of WhatsApp vir besigtiging van Hierdie Prag Eiendom..

Annetjie
082 847 0251

Langtermyn verhuring Beskikbaar 1 Junie 2026Fraai-uitsig Klein Brak areaWoning bestaan uit oopplan kombuis, opwas area /...
13/04/2026

Langtermyn verhuring Beskikbaar 1 Junie 2026

Fraai-uitsig Klein Brak area

Woning bestaan uit oopplan kombuis, opwas area /sitkamer, son kamer, 2 slaapkamers, 2 badkamers..

Groot erf met Onderdak braai geriewe..
Dubbel motorhuis met ekstra spasie voor vir Pak plek / Baie parkering laans en voor Woning..

Onder Woning Klein stoor area vir Al die ekstra gereedskap..

Kindervriendelik en Dierevriendelik

Prys per maand R13 000
Munisipale rekening ekstra..

WhatsApp of skakel gerus vir meer inligting..

Annetjie
082 847 0251
Professional Practitioner Real estate..

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27828470251

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anne King's Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anne King's Properties:

Share