Seegenot Landgoed Tergniet

Seegenot Landgoed Tergniet Seegenot Landgoed is 'gelee tussen Tergniet en Grootbrak langs die ou Nasionale pad,34 km vanaf Geo

12/11/2025

Celebrating my 8th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

25/08/2025
25/08/2025
SEEGENOT LANDGOED TERGNIET FASE 2Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.Hou gerus die spasie dop vir meer inligtin...
25/08/2025

SEEGENOT LANDGOED TERGNIET FASE 2

Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.

Hou gerus die spasie dop vir meer inligting

SEEGENOT LANDGOED OORSIGSeegenot Landgoed Fase 1 (34 eenhede)is voltooi  en uitverkoop.Fase 2 is in sy finale goedkeurin...
10/09/2024

SEEGENOT LANDGOED OORSIG
Seegenot Landgoed Fase 1 (34 eenhede)is voltooi en uitverkoop.

Fase 2 is in sy finale goedkeuringsfase en behoort die erwe vrygestel te word in Desember 2024.
Fase 2 sal bestaan uit 68 erwe wat verkoop sal word as Plot & Plan.
Eenhede van 100 vkm tot 200 vkm sal beskikbaar wees
Kopers sal kan kies uit 8 verskillende bouplanne en sal hulle ook hul keuses kan uitoefen op die afwerkings aan die binnekant soos die kombuiskaste,graniet,badkamers afwerkings ,kleur van verf en teels

Daar sal ook 'n swembad met Lapa beskikbaar wees vir die inwoners om te gebruik.

Fase 3 gaan nog n wyle wees aangesien goedkeuringsprosesse begin sal word sodra FASE 2 gereed is.

SEEGENOT LANDGOED TERGNIET MOSSELBAAIFase 1 (34 eenhede) is uitverkoop en voltooi.Aangeheg n pr van die huise in Fase 1 ...
26/12/2023

SEEGENOT LANDGOED TERGNIET MOSSELBAAI
Fase 1 (34 eenhede) is uitverkoop en voltooi.Aangeheg n pr van die huise in Fase 1 wat gebou is

Fase 2 (70 erwe) sal vrygestel word in die mark rondom Aug 2024

Kontak gerus vir Perez Julyan by 076 203 2889 telefonies of per whattsupp,indien u solank u naam op n waglys wil plaas vir hierdie gesogte erwe wat stapafstand sal wees vanaf die gouestrande van Mosselbaai

09/08/2022
08/01/2022

Address

Old National Road R102 Tergniet
Mossel Bay
6500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seegenot Landgoed Tergniet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seegenot Landgoed Tergniet:

Share

Category