Swarthaak Woonstelle - Orania

Call Directions

Swarthaak Woonstelle - Orania Swarthaak Woonstelle is gelëe in Swarthaak Eggo op Orania. Swarthaak Eggo loop parallel met Robynlaan en kan bereik word vanuit Smaragstraat.

Ons het tans een oop woonstel beskikbaar.

01/02/2024

Swarthaakwoonstelle in Orania het 2 eenhede beskikbaar!!

***Kontak ons per whatsapp by: 0713997525 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenheid het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

11/01/2024

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar vanaf 1 Februarie 2024.

***Kontak ons per whatsapp by: 0713997525 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenheid het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

Te koop en te huur: Swarthaak Woonstelle - Orania het drieslaapkamereenhede wat in die mark is en eenhede wat te huur is...
25/09/2023

Te koop en te huur:
Swarthaak Woonstelle - Orania het drieslaapkamereenhede wat in die mark is en eenhede wat te huur is.
Die huureenhede is troeteldiervriendelik en het WiFi, tuindienste en water ingesluit.
Kontak 0829317848 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op ons blad.

04/09/2023

Opsoek na 'n huurplek? Swarthaakwoonstelle in Orania het drieslaapkamereenhede wat troeteldiervriendelik is, beskikbaar.
Wifi, tuindienste en water is ingesluit.

Kontak ons op 072 580 8136 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op ons blad.

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar. ***Kontak ons op 0725808136 vir kostes en verdere besonderhede....
01/09/2023

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar.

***Kontak ons op 0725808136 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenheid het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

14/08/2023

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar.

***Kontak ons per whatsapp by: 0713997525 vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenheid het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

Drie eenhede by Swarthaak Woonstelle - Orania is te koop. Kontak 072 580 8136 vir meer inligting.
13/04/2023

Drie eenhede by Swarthaak Woonstelle - Orania is te koop. Kontak 072 580 8136 vir meer inligting.

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar vanaf 1 Maart 2023. ***Kontak ons per whatsapp vir kostes en ver...
01/03/2023

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar vanaf 1 Maart 2023.

***Kontak ons per whatsapp vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenhrif het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar vanaf 1 Feb 2023. ***Kontak ons per whatsapp vir kostes en verde...
26/01/2023

Swarthaakwoonstelle in Orania het 'n eenheid beskikbaar vanaf 1 Feb 2023.

***Kontak ons per whatsapp vir kostes en verdere besonderhede. Kyk ook gerus na die foto's op die FB-blad.***

Die woonstelle is dubbelverdiepingeenhede wat 144.5m² beslaan. Die grondvloer (54m²) het 'n kombuis, leefarea en toilet. 'n Geplaveide werf (13.5m²) vir wasgoed en asblikke is aan die kombuiskant geleë. Elke eenhrif het sy eie tuin.

Die boonste verdieping (54m²) het 3 slaapkamers en 'n badkamer.

Elke eenheid het spasie vir 2 voertuie waarvan een onder 'n afdak (18m²) is.

Address

Swarthaak Eggo
Orania
8752

Telephone

+27725808136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swarthaak Woonstelle - Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category