01/11/2022
Bo-Karoo eiendomme bied aan moderne Dubbelverdieping woonstellle te koop in Orania.
3 slaapkamers
1.5 badkamers
Persoonlike tuin in die agterkant van die gebou.
Elke eenheid is toegerus met Koopkrag.
Verblysreg is n vereiste.
Kontak vir prys en meer inligting.
Johan Bredenkamp
0662623328