Die Boshuisie

Directions

Die Boshuisie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Boshuisie, Real Estate, H52 Visarend Street, Orania.

Al ooit gewonder hoe dit in Orania lyk en wat ons hier doen? Kom kuier by ons en vind uit hoe lyk die Koeksistermonument...
12/10/2025

Al ooit gewonder hoe dit in Orania lyk en wat ons hier doen?
Kom kuier by ons en vind uit hoe lyk die Koeksistermonument, beeldekoppie, die standbeeld van Pres. Paul Kruger. Kom vang vis in die Oranjerivier en hou 'n piekniek aan die oewer van die Oranje.

Die Boshuisie is 'n selfsorg akkommodasie eenheid, stapafstand van die Oranjerivier. Toegerus met 'n dubbelbed, DSTV, volledige kombuis, stort, lugversorger, braaier en kuier stoep.

Geleë in 'n stil deel van die dorp, is dit die ideale plek as jy hou van rustigheid en die natuur.

Skakel vir Sanri om jou plek te bespreek by 0832769355

Kom beleef Orania!!!

Address

H52 Visarend Street
Orania

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boshuisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category