27/09/2026
Die Vaaldam roep! π©΅ So bring jou visstok π£, jou boot β΅οΈ en jou pelle π¨βπ©βπ§βπ¦... en kom kuier by Vaaldam Huisies.
Ons het 5οΈβ£ huisies om van te kies:
π‘ Huisie 1: Slaap 24
(vanaf R4400 per nag)
π‘ Huisie 2: Slaap 22
(vanaf R7500 per nag)
π‘ Huisie 3: Slaap 10
(vanaf R2500 per nag)
π‘ Huisie 4: Slaap 28
(vanaf R8000 per nag)
π‘ Huisie 5: Slaap 6
(vanaf R2800 per nag)
Vaaldam Huisies is geleΓ« op die waterfront van die Vaaldam... binne die Skier Estate, net buite die dorpie Oranjeville.πOns pin hier:
https://maps.app.goo.gl/UR8EAA65R5n6r2TP8
Whatsapp gerus:
βοΈ 076 767 3303 π£π΄