20/07/2026
HUIS met ñ hart🏡💛
‼️ PRICE DROP ‼️Wesbank 🏡💛
NOU R1 890 000
Hier is dit.
✓ 4 Slaapkamers
✓ 1 Badkamer + aparte toilet
✓ 1 Garage
✓ Massiewe 932m² erf met gevestigde grasperk
✓ Veilige omheining + skuifhek
✓ Bedekte stoep + oopplan sit/eetkamer
✓ Perfek vir familie OF potensiaal vir uitbreiding/inkomste
Hierdie huis het siel, ruimte, en nou ook ‘n prys wat nie lank gaan hou nie.
DM nou vir besigtiging of meer details.
❤️
Tag iemand wat soek in Oudtshoorn 👇