24/09/2026
HIERDIE SATERDAG SE SNUFFELMARK IS UITGESTEL
Weens die verwagte weer het ons besluit om hierdie Saterdag se Mount Noah Snuffelmark uit te stel.
Ons volgende mark is op 31 Oktober, en ons is reeds baie opgewonde en hoopvol vir βn lekker vol, gesellige markdag.
Wil jy βn stalletjie hΓͺ? Aansoeke vir 31 Oktober is nou oop. Deel gerus die post met iemand wat dalk ook graag wil kom uitstal en verkoop.
Dankie vir julle begrip en ondersteuning. Ons sien julle in Oktober!
https://mountnoahsnuffelmark.co.za/become-a-vendor