27/01/2022
So dankbaar om sulke wonderlike terugvoer van Ilza Potgieter, Voorsitter van die Beroepsgesondheid en Veiligheid Komitee te kry:
"Hiermee wil ons u hartlik bedank vir die deeglike pesbespuiting van ons geboue en perseel op 23 Desember 2021. Die moeite wat gemaak is om deeglik te spuit is raakgesien deur die personeel en oorgedra aan die Beroepsgesondheid- en Veiligheidskomitee. Baie dankie vir u werk. Sterkte met u werksaamhede die res van 2022."
Thank you so much Mlilo, Lawrence and Barbara. You make us so proud!