22/10/2026
VEILIGE WOONSTEL VIR 50+ OP DIE VAALRIVIER! 🌿
Geniet rustige, veilige leefstylverblyf in ’n sekuriteitskompleks aan die oewer van die Vaalrivier.
✨ 1 slaapkamer, oopplan-kombuis met stoof en ekstraktorwaaier, en en-suite badkamer. Geleë op die eerste verdieping van die leefstyl sentrum met hysbak toegang.
🔐 24-uur-sekuriteit en beheerde toegang. 🌸 Dokter se spreekkamer een keer per week, nael- en voetversorging, wasgoed- en voedseldienste.
🌿 Gemeenskaplike tuin, braaigeriewe, visvang, eetsaal en kuierareas om nuwe vriende te maak!
📍 Naby alle dorpsgeriewe. 💡 Water en elektrisiteit uitgesluit.
Ideaal vir persone 50+ wat veiligheid, gemak en geselligheid waardeer!
📞 Kontak ons gerus vir meer inligting of ’n besigtiging.
Darien 082 786 3572
082 786 3572
Tickleys Properties
Experience comfortable, secure and convenient retirement living in this exclusive lifestyle complex...