Du Toit Drotsky - Estate Agency 0568114631

Du Toit Drotsky - Estate Agency 0568114631 EVERYTHING WE TOUCH TURNS TO SOLD. We not only transfer your property, we sell it as well - enabling you to live your dream.

Baie geluk met die koop van jou heel eerste eiendom. Ek weet jy gaan pragtige memories daar bou 🌸
16/07/2026

Baie geluk met die koop van jou heel eerste eiendom. Ek weet jy gaan pragtige memories daar bou 🌸

VERKOOP! 🏡⛳Baie geluk aan die trotse nuwe eienaar met die aankoop van hierdie absolute winskoop in die gesogte Vaal de G...
09/07/2026

VERKOOP! 🏡⛳

Baie geluk aan die trotse nuwe eienaar met die aankoop van hierdie absolute winskoop in die gesogte Vaal de Grace Golf Estate.

Dit was ’n voorreg om deel van hierdie suksesvolle transaksie te wees.

Wil jy ook jou eiendom verkoop?
Kontak ons vandag vir professionele diens.
0722917035

🎉 VERKOOP! 🏡Baie geluk aan die trotse nuwe eienaar van hierdie prag meenthuis! Mag hierdie huis gevul wees met baie gelu...
09/07/2026

🎉 VERKOOP! 🏡

Baie geluk aan die trotse nuwe eienaar van hierdie prag meenthuis! Mag hierdie huis gevul wees met baie geluk, liefde en kosbare herinneringe.

D**k jy daaraan om jou eiendom te verkoop? Laat ons jou help om die regte koper te vind.

📞 Skakel 072 291 7935 vir professionele en betroubare diens.

Jou eiendom. Ons passie. Jou sukses. 🏡✨

27/06/2026
🏡 Thinking of selling your property?If your property is currently on the market and not getting the results you hoped fo...
24/05/2026

🏡 Thinking of selling your property?

If your property is currently on the market and not getting the results you hoped for, it may be time for a fresh approach.

We believe in professional marketing, maximum exposure, and connecting serious buyers with the right properties.

We have successfully sold properties in record time — and we would love to help you do the same!

📞 Contact Izelle today on 072 291 7035 and let’s discuss how we can get your property SOLD. ✨

Address

23 Kerk Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27824375737

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Toit Drotsky - Estate Agency 0568114631 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share