29/10/2026
Die Burger Jou Keuse 2026!
Vir ses jaar agtereenvolgens is Seeff aangewys deur julle, die publiek, as nommer een in Die Burger Jou Keuse se kategorieë vir beste onderneming in eiendomsverkope en -verhuring.
Dankie dat julle ons jaar ná jaar nommer een maak.