Petrus Properties

Petrus Properties Personal service and commission negotiation at all times.

17/07/2020
23/05/2019

Elke koue dag, elke honger maag sal van melkkos hou , hier is hy nes tannie bokkie hom maak

Bestanddele:
blik kondensmelk
2 koppies water
1 liter melk
1 koppie meel
125 ml botter
bietjie sout

So gemaak:
Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol.

Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie.

Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk.

Voeg die sout by.

Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook, en dik geword het.

Bedien warm met kaneelsuiker.

Braai groete
Deon

Address

8, Perlemoen Street
Pearly Beach
7221

Opening Hours

Monday 11:00 - 23:00
Tuesday 11:00 - 23:00
Wednesday 11:00 - 23:00
Thursday 11:00 - 23:00
Friday 11:00 - 23:00
Saturday 11:00 - 23:00
Sunday 11:00 - 23:00

Telephone

+27714338399

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Petrus Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Petrus Properties:

Share

Category