20/11/2021
WEN! Koop ’n kaartjie (looitjie) vir R50 ten bate van Manna vir die boere se Droogtehulpfonds en staan die kans om ’n superkarkas (A2- of A3-gradering – ongeveer 220 kg) te wen. Die gelukkige trekking vind op 17 Desember 2021 plaas. In die komende maande gaan Manna vir die Boere…