CR Maintenance

CR Maintenance Home and Estate Maintenance

Boom gesny en verwyder wat na storm omgeval het deur CR Maintenance.Kontak Chris Ruthven van CR Maintenance op WhatsApp ...
08/01/2026

Boom gesny en verwyder wat na storm omgeval het deur CR Maintenance.

Kontak Chris Ruthven van CR Maintenance op WhatsApp skakel hieronder.

Installeer hekmotor en beams.Kontak Chris van CR Maintenance vir navrae op WhatsApp link.
06/12/2025

Installeer hekmotor en beams.

Kontak Chris van CR Maintenance vir navrae op WhatsApp link.

Treating and removing mold, and a fresh coat of paint.Contact Chris Ruthven from CR Maintenance  on the WhatsApp link do...
09/10/2025

Treating and removing mold, and a fresh coat of paint.

Contact Chris Ruthven from CR Maintenance on the WhatsApp link down below.

Like and share this page please.

Herstel van elektriese heining. Kontak vir Chris van CR Maintenance op die WhatsApp skakel hier onder vir jou navrae oor...
25/09/2025

Herstel van elektriese heining. Kontak vir Chris van CR Maintenance op die WhatsApp skakel hier onder vir jou navrae oor jou Maintenance probleem.

Like en share asseblief die blad en help on groei.

Herstel van elektriese omheining. En vervang van bobbin. Kontak CR Maintenance vir jou navrae op die WhatsApp skakel hie...
19/09/2025

Herstel van elektriese omheining. En vervang van bobbin. Kontak CR Maintenance vir jou navrae op die WhatsApp skakel hier onder.

Asseblief like share en follow ons blad.

Vir enige Maintenance groot of klein, kontak Chris Ruthven van CR Maintenance. Asseblief like en Follow en share ons bla...
18/09/2025

Vir enige Maintenance groot of klein, kontak Chris Ruthven van CR Maintenance.

Asseblief like en Follow en share ons blad.

Instalasie van palisades en lemmetjies draad, en ook geverf vir klient.Kontak Chris Ruthven op die WhatsApp skakel hier ...
22/07/2025

Instalasie van palisades en lemmetjies draad, en ook geverf vir klient.

Kontak Chris Ruthven op die WhatsApp skakel hier onder vir enige navrae.

CR Maintenance was dalk vir n ruk stil op Facebook maar ons was lekker besig. Hou ons blad dop vir werk gedoen.
22/07/2025

CR Maintenance was dalk vir n ruk stil op Facebook maar ons was lekker besig. Hou ons blad dop vir werk gedoen.

CR Maintenance het hier vir n klient pypwerk oorgedoen.Kontak Chris Ruthven op die WhatsApp skakel hier onder.
14/05/2025

CR Maintenance het hier vir n klient pypwerk oorgedoen.

Kontak Chris Ruthven op die WhatsApp skakel hier onder.

Bou van pipe scaffold 3 verdieping hoog, om lekke op dak te seel. Kontak Chris Ruthven van CR Maintenance op die WhatsAp...
27/02/2025

Bou van pipe scaffold 3 verdieping hoog, om lekke op dak te seel. Kontak Chris Ruthven van CR Maintenance op die WhatsApp skakel hier onder.

Address

Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 00:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 00:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 00:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 11:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CR Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category