Sand Dune Cottage Self Catering

Call Directions Contact the business

Sand Dune Cottage Self Catering Sand Dune Cottage is a charming and cosy self-catering cottage located in Port Nolloth, ideal for up to 4 guests seeking a tranquil retreat.

Whether for a peaceful escape, family getaway, business travel, or a base for local adventures.

17 - 20 September 2026 Weekend Special @ Sand Dune Cottage. Contact nr 0615326236.
15/09/2026

17 - 20 September 2026 Weekend Special @ Sand Dune Cottage. Contact nr 0615326236.

15/09/2026
10/09/2026

As gaste sulke boodskappe stuur, maak dit soveel meer die moeite werd... Baie dankie Rina❣️

Middag Liraine, ek wil jou graag komplimenteer met n lieflike, stylvolle, mooi, netjiese, skoon en meer as goed toegeruste eenheid.
Baie dankie vir klein dingetjies soos "choccies" en vrugte, dis baie spesiaal en laat n mens welkom voel.
Jou plek verdien minstens n 10 uit 5 gradering 😀.
Moet ook se, ons doen baie besprekings deur lekkeslaap, maar hierdie verblyf is die beste uit talle.
Ons gaan lekker bly. Groete. Rina 💐

 Cottage for a peaceful rest... Come and enjoy this cosy little cottage.
05/08/2026

Cottage for a peaceful rest... Come and enjoy this cosy little cottage.

McDougallsbaai, Port Nolloth.Sand Dune Cottage is n knus selfsorg eenheid. Twee slaapkamers, 1 kamer het n dubbel bed en...
11/07/2026

McDougallsbaai, Port Nolloth.
Sand Dune Cottage is n knus selfsorg eenheid. Twee slaapkamers, 1 kamer het n dubbel bed en die ander kamer het 2 driekwart beddens. Elke kamer het sy eie badkamer. Stort, toilet en wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is n buitebraai op dek asook n firepit area in die tuin. Dit gaan n buitengewone vroeë, mooi blommejaar wees! Kontak my gerus om te bespreek by 0615326236. Loraine.

09/07/2026

As mens gaste ingeboek het en dis hul terugvoer...

'Ons is baie tevrede. Ons verwagtinge is heeltemal oortref! Alles is perfek. Baie dankie vir al die ekstras, ons gaan verseker ons tyd hier terdeë geniet! 😎🙌🏼'

Baie dankie Newton vir die mooi boodskap.

Fathers Day weekend special🤗 15% off for 4 guests, 2 nights stay @ Sand Dune Cottage. Spoil your dad this weekend❣️
18/06/2026

Fathers Day weekend special🤗 15% off for 4 guests, 2 nights stay @ Sand Dune Cottage. Spoil your dad this weekend❣️

Sand Dune Cottage se tuin raak mooier by die dag na die reen...😁
22/05/2026

Sand Dune Cottage se tuin raak mooier by die dag na die reen...😁

2025 was n jaar vol uitdagings, maar so die moeite werd. Ek het die wonderlikste gaste gehad! 5ster Gaste! Baie dankie v...
23/12/2025

2025 was n jaar vol uitdagings, maar so die moeite werd. Ek het die wonderlikste gaste gehad! 5ster Gaste! Baie dankie vir julle ondersteuning om Sand Dune Cottage aan die gang te kry... ek waardeer dit so opreg. Mag dit n wonderlike en Geseënde Kersfees wees vir elkeen. Groete Loraine, Milly Anaeto en Mellie (aka My 2 regterhande😘)

Address

1413 Duine Street
Port Nolloth
8280

Telephone

+27615326236

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sand Dune Cottage Self Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sand Dune Cottage Self Catering:

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services