27/08/2026
| 𝗟𝗢𝗦𝗜𝗘-𝗗𝗢𝗡𝗔𝗧𝗘𝗨𝗥 |
’n Groot dankie aan Engel & Völkers Potchefstroom wat vanjaar een van ons gewaardeerde Losie-donateurs by die Geesfees 2026 is! 🏡✨ Met hul sterk plaaslike kennis, professionele diens en passie vir Potchefstroom help hulle om mense en eiendomme bymekaar te bring.
Engel & Völkers Potchefstroom-span - Ons is ongelooflik dankbaar vir besighede wat nie net deel is van ons dorp nie, maar ook bereid is om ’n hand by te sit om iets besonders vir die gemeenskap te bou. Dankie dat julle saam met ons terug ploeg! 💛
📅 28 – 29 Augustus 2026
📍 Lekwena Privaat Wildreservaat, Potchefstroom
🎟️ 𝗞𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 𝗻𝗼𝘂 𝗯𝗲𝘀𝗸𝗶𝗸𝗯𝗮𝗮𝗿 𝗼𝗽 𝗧𝗶𝘅𝘀𝗮:
https://tickets.tixsa.co.za/event/potchgeesfees2026
𝐊𝐀𝐀𝐑𝐓𝐉𝐈𝐄𝐒 𝐎𝐎𝐊 𝐁𝐘 𝐃𝐈𝐄 𝐇𝐄𝐊 𝐁𝐄𝐒𝐊𝐈𝐊𝐁𝐀𝐀𝐑🎟🎫