Hesmé • Engel&Völkers Potchefstroom

Hesmé • Engel&Völkers Potchefstroom Jou plaaslike eiendomsvennoot in Potchefstroom - ek help jou graag om daardie regte huis of belegging te vind. Volg my vir die nuutste “listings” en wenke.

19/09/2026

Hillside Estate Fase 2
Potchefstroom Noord

Erwe vanaf R850 000
Geen bou-riglyne

Hesmé 073 142 3899

🏡 DIE LAASTE FASE VAN BIRCHWOOD COUNTRY ESTATEDie finale fase is nou beskikbaar, met okkupasie vanaf Januarie 2027. ’n M...
06/09/2026

🏡 DIE LAASTE FASE VAN BIRCHWOOD COUNTRY ESTATE

Die finale fase is nou beskikbaar, met okkupasie vanaf Januarie 2027. ’n Moderne, veilige en gemaklike leefstyl vir jou en jou gesin.

✨ Hoogtepunte:
• 24/7 veilige sekuriteitskompleks
• Slimhuise met Apple & Google-integrasie
• Dubbelmotorhuis
• Hondepark
• Kinderspeelparke
• Oordragkoste ingesluit

⏳ Laaste geleentheid om in Birchwood Country Estate te koop!

📞 Hesmé | 073 142 3899

Alle dank aan Engel & Völkers Potchefstroom vir die geleentheid.
02/09/2026

Alle dank aan Engel & Völkers Potchefstroom vir die geleentheid.

Jou eiendomsvennoot in Potchefstroom vir die afgelope 21 jaar.Engel & Völkers Potchefstroom
15/08/2026

Jou eiendomsvennoot in Potchefstroom vir die afgelope 21 jaar.
Engel & Völkers Potchefstroom

Trots om saam met ’n span van wêreldgehalte te werk, waar passie, professionaliteit en uitnemendheid hand aan hand gaan....
07/08/2026

Trots om saam met ’n span van wêreldgehalte te werk, waar passie, professionaliteit en uitnemendheid hand aan hand gaan.

.potchefstroom

Opgewonde om te deel dat hierdie gesogte rivierhuis nou sy nuwe eienaars gevind het!Dit was ’n absolute voorreg om beide...
26/07/2026

Opgewonde om te deel dat hierdie gesogte rivierhuis nou sy nuwe eienaars gevind het!

Dit was ’n absolute voorreg om beide die verkoper en koper op hierdie besondere reis te kon begelei. Baie dankie vir julle vertroue – ek wens die nuwe eienaars baie genotvolle jare op die wal van die Vaalrivier toe.

Elemente - Potchefstroom North174 m2 duplex on 485 m2 stand3 bedrooms, 2,5 bathrooms, double garageR3 095 000📞 Hesmé Sch...
21/07/2026

Elemente - Potchefstroom North
174 m2 duplex on 485 m2 stand
3 bedrooms, 2,5 bathrooms, double garage
R3 095 000

📞 Hesmé Schoeman • 073 142 3899
Engel&Völkers

15/07/2026

Helderzicht Eco-Estate
📞 Hesmé 073 142 3899

15/07/2026

Saddlebrook Estate
Die aftree-oord vir mense wat meer spasie nodig het.
📞 Hesmé 073 142 3899

15/07/2026

North West Innovation HUB
The new, light industrial area in Potchefstroom - right next to the N12.
📞 Hesmé 073 142 3899

Address

Potchefstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hesmé • Engel&Völkers Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hesmé • Engel&Völkers Potchefstroom:

Shortcuts

Share