Uniprop Real Estate - Potchefstroom

Call Directions Website

Uniprop Real Estate - Potchefstroom UNIPROP Potchefstroom
Die eiendoms agent wat JOU belange eerste plaas. Kontak ons nou: 0726203182. Get to Know Us

Hello! Real estate was the perfect fit!

Pieter en Talje het in 2012 hul reis in eiendom begin en fokus sedertdien voltyds op die koop en verkoop van residensiële eiendomme in Potchefstroom We are Pieter & Talje Marais, a husband and wife real estate team that together, achieve the best for our clients. We joined the real estate industry in 2012 because we had an existing business that didn't occupy our whole day so we had time to work and earn an additional income. Since then, we have dedicated ourselves completely, to our real estate careers and our clients. We mainly focus on Residential Sales, both sectional- and full title. Our clients always appreciate our commitment to providing them with the best service and helping them make informed decisions. We are qualified respectively, as Professional Practitioners in Real Estate, NQF 4 and 5. Our testimonials will give you an idea of what it would be like working with us. We are always ethical, helpful, knowledgeable, and on time. We are proud to be estate agents in Potchefstroom and take great pride in providing our clients with the best service possible. We are confident that we can provide you with the best real estate experience!

28/10/2026

Baie dankie vir die kans om te wen SPICY Affair Catering

Elke druppel tel – jou bloedskenking kan ’n lewe red!Bloed is elke dag nodig vir pasiënte wat operasies ondergaan, mense...
28/10/2026

Elke druppel tel – jou bloedskenking kan ’n lewe red!

Bloed is elke dag nodig vir pasiënte wat operasies ondergaan, mense wat in ongelukke beseer word en pasiënte wat kankerbehandeling ontvang.

Bloed kan nie in ’n fabriek vervaardig word nie. Dit is afhanklik van mense wat bereid is om te skenk. Daarom is dit belangrik dat daar ’n voortdurende voorraad veilige bloed beskikbaar is wanneer iemand dit dringend nodig het.

Ek het vandag my deel gedoen. Nou daag ek jou uit: Wanneer laas het jy bloed geskenk?

As jy gesond is en aan die vereistes voldoen, maak vandag nog ’n plan om by jou naaste SANBS-bloedskenkingsentrum aan te meld. Moenie wag totdat iemand wat jy ken bloed nodig het nie.

Jou een bloedskenking kan help om tot drie pasiënte se lewens te red. Gee bloed. Gee hoop. Red lewens.

27/10/2026

.

26/10/2026

EEN STRAAT ’N SLAG | PHILLIP LAAN

In hierdie week se video ontdek ons waarna Phillip Laan vernoem is, kyk ons na sy 18 vol-titleiendomseiendomme en deel ons interessante eiendomsfeite oor die omliggende area.

Kyk gerus die video! Watter straat moet ons volgende besoek? Laat weet ons in die kommentaar.

Beplan jy om te verkoop? Kontak UNIPROP Real Estate Potchefstroom vir ’n persoonlike eiendomswaardasie.

Bron: Lennie Gouws — "Street Names Reflect History – 10 P" (https://lenniegouws.co.za/street-names-reflect-history-10-p/)

In ’n wêreld vol "AI-inhoud", is dit soms lekker om iets te sien wat sommer net met die hand gemaak is!... en dit was le...
23/10/2026

In ’n wêreld vol "AI-inhoud", is dit soms lekker om iets te sien wat sommer net met die hand gemaak is!... en dit was lekker om dit te maak!

Agter elke huis wat ons verkoop, is daar mense, verhoudings en vertroue. By UNIPROP Real Estate glo ons daaraan om elke verkoper ons beste te gee en elke eiendom met sorg te bemark.

En terloops, daardie menslike benadering en ons beste het al heelwat huise in Potchefstroom help verkoop!

Beplan jy om oor ’n jaar, twee jaar of selfs vyf jaar te verkoop? Kom ons gesels vroegtydig.

21/10/2026

🏡 Een Straat ’n Slag: Olivierstraat, Potchefstroom!

Het jy al gewonder wat jou straat se eiendomme werd is, of watter interessante stories agter straatname skuil?

In hierdie episode besoek ons Olivierstraat en kyk ons na die straat se geskiedenis, eiendomswaardes en interessante eiendomsfeite.

📚 Die historiese inligting oor Olivierstraat is verkry vanaf Lennie Gouws se webwerf:
https://lenniegouws.co.za/street-names-reflect-history-9-o/

Dankie vir die bewaring en deel van Potchefstroom se plaaslike geskiedenis!

🎥 Kyk na die video en ontdek Olivierstraat saam met ons!

Dink jy daaraan om oor een, twee of selfs vyf jaar te verkoop? Kontak UNIPROP Real Estate gerus vroegtydig. Ons help jou om jou eiendom se waarde en die mark beter te verstaan.

👇 Watter straat in Potchefstroom moet ons volgende besoek? Laat weet ons in die kommentaar!

🏡 Op soek na eiendomsagente in Potchefstroom?Ons is Pieter en Talje Marais van UNIPROP Real Estate Potchefstroom.Of jy b...
16/10/2026

🏡 Op soek na eiendomsagente in Potchefstroom?

Ons is Pieter en Talje Marais van UNIPROP Real Estate Potchefstroom.

Of jy beplan om jou eiendom te verkoop, op soek is na jou volgende huis, of bloot wil weet wat jou eiendom vandag werd is, ons help jou graag.

Ons glo dat goeie eiendomstransaksies begin met ’n gesprek, eerlike advies en ’n goeie begrip van jou behoeftes.

📞 Pieter: 082 872 4317
📞 Talje: 082 925 4968

Jou eiendom. Ons prioriteit.

13/10/2026

MAHERRYSTRAAT, MIEDERPARK — EEN STRAAT OP ’N SLAG

Maherrystraat is amper die hart van die area, met SPAR Miederpark, twee kerke, ’n dagsorgsentrum en die Le Roux Sentrum, waar julle Platteland Slaghuis Potchefstroom sal kry!

Maar wat van die eiendomme in die straat?

Eiendomme verskil natuurlik in grootte, toestand en eienskappe. Daarom is dit belangrik om jou eie eiendom se waarde in die regte konteks te verstaan.

Kyk na ons video en ontdek meer oor Maherrystraat se eiendomsmark.

Wat dink jy maak Maherrystraat ’n lekker plek om te woon? Laat weet ons in die kommentaar!

En as jy beplan om oor een, twee of selfs vyf jaar te verkoop, kontak ons gerus. Kom leer ons ken voordat jy gereed is om te verkoop.

UNIPROP Real Estate Potchefstroom
Een straat op ’n slag.



07/10/2026

𝐖𝐄𝐍 '𝐧 𝐊𝐚𝐫!

Stel jou voor... jy ry weg in 'n splinternuwe Chery Tiggo Cross LIT MT! 🚗🚗🚗

Ondersteun Potchefstroom Gimnasium deur 'n kaartjie te koop vir slegs 𝐑𝟏𝟓𝟎 en staan 'n kans om hierdie ongelooflike voertuig te wen! Terselfdertyd dra jy by tot 'n betekenisvolle fondsinsamelingsinisiatief en help om 'n verskil te maak vir ons leerders.

Kaartjies is aanlyn beskikbaar by
ℎ𝑡𝑡𝑝𝑠://𝑝𝑜𝑡𝑐ℎ𝑔𝑖𝑚.𝑐𝑜.𝑧𝑎/𝑝𝑜𝑡𝑐ℎ-𝑔𝑖𝑚-𝑣𝑒ℎ𝑖𝑐𝑙𝑒-𝑟𝑎𝑓𝑓𝑙𝑒-2027/

🎫 𝐕𝐢𝐫 𝐧𝐞𝐭 𝐑𝟏𝟓𝟎, 𝐤𝐫𝐲 𝐣𝐲 𝐝𝐚𝐥𝐤 𝐝𝐢𝐞 𝐬𝐥𝐞𝐮𝐭𝐞𝐥𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐣𝐨𝐮 𝐧𝐮𝐰𝐞 𝐯𝐨𝐞𝐫𝐭𝐮𝐢𝐠!

Address

Potchefstroom
2527

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27725605741

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uniprop Real Estate - Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category