18/05/2026
📄🏡 HUIS KOOP?
Skielik vra almal vir dokumente asof jy vir ’n visa aansoek doen.
Moenie stres nie.
Ons het vir jou ’n eenvoudige lysie gemaak van die 6 belangrikste dokumente wat jy nodig het wanneer jy ’n huis wil koop.
Want jou droomhuis moet opwindend wees…
Nie overwhelming soos die inventory van 'n Viljoenskroonse spaza-shop nie.
HOU MOED.
Madra De Bruin
Pieter de Bruin - Nexor Properties
Igna - Nexor Properties
Este Rheeder Maree
Annatjie Fourie
Sanet- Nexor Properties
Janien Rossouw
Sean Trautmann - Nexor Properties