Johan _ Theo eiendomme

Johan _ Theo eiendomme Kom vind gerus jou droomhuis hier!

Droom | Te Koop 🏆_____________________________________________Splinternuut ontwikkel, geleë in Waterberry Estate met afw...
15/09/2026

Droom | Te Koop 🏆
_____________________________________________

Splinternuut ontwikkel, geleë in Waterberry Estate met afwerkings soos min!

Welkom by:

• 3 slaapkamers
• 2 badkamers
• Oopplan uitleg
• Motorhuis met n afdak parkering
• Dierevriendelike voltitel erf
• Gas stoof / Gas geyser
• Opwas
• Studeer hoek
• LED beligting

Hierdie eiendom is een vir die boeke!

Kom kyk gerus!

R2 290 000 (Oordragskostes ingesluit)

Johan - 082 556 1676


ñ Belegger se DROOM | 8 Eenhede | Te Koop 📍______________________________________________Bailliepark bied tans n geleent...
19/08/2026

ñ Belegger se DROOM | 8 Eenhede | Te Koop 📍
______________________________________________

Bailliepark bied tans n geleentheid waar jy die eienaar kan wees van hierdie prag opset

Met n gesonde huurinkomste, langtermyn huurders, dierevriendelike eenhede en 'in-stap' inkomste is hierdie n skaars geleentheid

Kontak my gerus vir meer inligting!

Johan - 082 556 1676


Eiendom met n woonstel 📍Welkom by hierdie 4 slaapkamer huis geleë in Sentraal Potchefstroom • Aparte woonstel• 4 Slaapka...
18/08/2026

Eiendom met n woonstel 📍

Welkom by hierdie 4 slaapkamer huis geleë in Sentraal Potchefstroom

• Aparte woonstel
• 4 Slaapkamer hoofhuis
• 1 badkamer
• Motorhuis
• Dubbel afdak parkering
• Lapa
• Boorgat
• Besproeiing
• Nuut oorgedoen

R1 419 000

Johan - 082 556 1676


04/08/2026

Leefstyl | Stylvol | Uniek
______________________________________________

Hierdie lae onderhoud eiendom is geleë in n top-klas estate in die Noorde van Potchefstroom

• 3 Slaapkamers
• 2 Badkamers
• Oopplan uitleg
• Swembad
• Dubbel motorhuis
• Goeie privaatheid

R2 295 000

Johan - 082 556 1676


Is jy opsoek na n 3 slaapkamer huis, veilige estate, dierevriendelike erf en kwaliteit afwerkings?Hier is jou kans!Vir n...
04/08/2026

Is jy opsoek na n 3 slaapkamer huis, veilige estate, dierevriendelike erf en kwaliteit afwerkings?

Hier is jou kans!

Vir net onder R2 miljoen kan jy die eienaar wees van n splinternuwe eiendom!

Oordragskostes ingesluit!

Johan - 082 556 1676


Prentjie Mooi | Nou Te Koop 📍Hierdie 3 slaapkamer eiendom is in proses om gebou te word, geleë in een van Potchefstroom ...
04/08/2026

Prentjie Mooi | Nou Te Koop 📍

Hierdie 3 slaapkamer eiendom is in proses om gebou te word, geleë in een van Potchefstroom se populêrste estates met staproetes en groenareas!

Ekstras soos n swembad, solar en instap aantrek kamers kan verwag word

• 3 Slaapkamers
• 2 Badkamers
• Dubbel motorhuis
• Oopplan uitleg
• Studeer gedeelte
• Kwaliteit toestelle
• Swembad

R2 999 000

Johan - 082 556 1676


3 Eiendomme in EEN | Grimbeekpark 📍Welkom by n belegging soos minHierdie 3 eiendomme bied elk n privaat tuin, privaat to...
30/07/2026

3 Eiendomme in EEN | Grimbeekpark 📍

Welkom by n belegging soos min

Hierdie 3 eiendomme bied elk n privaat tuin, privaat toesluit motorhuise, afdak parkerings en totale afsonderlike leefstyle

1. Hoofhuis: 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, 2 leefareas, kombuis met n opwas en n semi aparte woonstel met eie ingang en parkering

2. Eerste meenthuis: 2 slaapkamers, 1 badkamer, toesluit motorhuis plus n afdak parkering, privaat tuin en oopplan uitleg

3. Tweede meenthuis: 2 slaapkamers, 1 badkamer, toesluit motorhuis plus n afdak parkering, privaat tuin asook n oopplan uitleg

Hierdie eiendom is in n puik area geleë met goeie veiligheid en lae onderhoud

R2 950 000

Johan - 082 556 1676


Van Der Hoffpark | Nou Te Koop 📍Splinternuwe eiendom!• 3 slaapkamers• 2 badkamers• Dubbel motorhuis• Gas stoof, asook ge...
30/07/2026

Van Der Hoffpark | Nou Te Koop 📍

Splinternuwe eiendom!

• 3 slaapkamers
• 2 badkamers
• Dubbel motorhuis
• Gas stoof, asook geyser
• Opwas
• Ingeboude braai
• Besproeiing
• Puik adres

Dadelik beskikbaar vir okkupasie!

R3 392 000

Johan - 082 556 1676


| Belegging op sy beste |_______________________________________________Hierdie prag beleggings eiendom het pas die mark...
02/07/2026

| Belegging op sy beste |
_______________________________________________

Hierdie prag beleggings eiendom het pas die mark getref!

Met n huurinkomste reeds in plek kan jy van dag 1 af n positiewe inkomste verwag!

Geleë slegs 1.5km van die NWU kampus af bied hierdie eiendom die potensiaal om kwaliteit studente te akkomodeer. Dierevriendelike woonstelle, privaat onderdak parkerings, ontspannings areas, goeie veiligheid en n prag voorkoms

Kom kyk gerus en beleef n kwaliteit belegging in n goeie area 📍

R4 199 000

Johan - 082 556 1676


| ..Dankie aan elke klient.. |Julle is die rede vir elke sukses oomblik!
02/07/2026

| ..Dankie aan elke klient.. |

Julle is die rede vir elke sukses oomblik!




Address

Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan _ Theo eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Johan _ Theo eiendomme:

Shortcuts

Share

Category