27/08/2026
Rented, not available.
Three bedroom, two bathroom townhouse with carport, in Borrius Street, Baillie Park, Potchefstroom @ R8500 per month. Deposit payable upfront to secure lease is R8500. Prepaid electricity excluded. Unfortuately no dogs allowed. Lease is subjected to a credit check. Please contact Juanita at 0829248934 (WhatsApp) to book an appointment to view or for more info.
Verhuur, nie meer beskikbaar nie.
Drie slaapkamer, twee badkamer eenheid, met afdak te huur, in Borrius Street, Baillie Park, Potchefstroom @ R8500 per maand. ‘n Deposito van R8500 is vooruitbetaalbaar. Koopkrag uitgesluit by huur bedrag. Ongelukkig word honde nie toegelaat nie. Huur is onderhewig aan ‘n krediet navraag. Kontak Juanita by 0829248934 (WhatsApp) vir ‘n afspraak om die eenheid te besitig of vir meer inligting.